Mooi mense

Die man, en sy meisie wat 2 voet langer as hy is, hand-aan hand in die stad.

Die mollige meisie met haar kort rokkie in die tou voor die disco.

Die lang, benerige tienerseun wat sy pa en ma in die openbaar omhels.

3 comments so far

  1. hexi on

    Die ou omie en tannie wat mekaar ‘n piksoentjie gee na ete. Dis vir my mooi, en laat my verlang na my ouma en oupa.

  2. alleman on

    Beslis. En daar is nog baie ander om by die lys te voeg.

  3. [...] As mooi gevaarlik raak 24 July 2007 Posted by George Maru in Sommer net, Nuus, Afrika. trackback Verlede week lees ek ‘n artikel in die New York Times oor Mauritanië (dit is reg langs Mali, ‘n land wat ek nog wil sien). Intussen het Alleman ook na die tema van die artikel verwys: mooi mense. [...]


Leave a reply