Hoekom ou mense val

Net ‘n nota van iets wat ek gister op die BBC radio gehoor het van ‘n ouetehuis wat die hoeveelheid ou mense wat val en hulself beseer drasties verminder het.   Al wat hulle gedoen het is om per skedule te sorg dat die ou mense gereeld en genoeg water drink.

3 comments so far

  1. Wipneus! on

    Baie interessant

  2. mykopop on

    J~a~a~ o~u~ s~e~u~n – O~o~m s~a~l m~e~e~r w~a~t~e~r d~r~i~n~k!

  3. MaanKind on

    Dis ook al bewys dat oumense in ouetehuise meestal gesonder word kort nadat hulle soontoe trek, bloot omdat hulle hulle medisyne onder toesig neem!


Leave a reply