‘n Baie spesiale video vir Ton Vosloo, Koos Bekker, Jakes Gerwel & co

Met die nuus dat Nasionale Pers 10 tot 20% van hulle poste gaan sny na ‘n jaar waartydens hul inkomste meer as verdubbel het, is dit ‘n goeie tyd om ‘n bietjie hul base se beginsels met Japanese base s’n te vergelyk.   Byvoorbeeld met Honda, wat nog nooit werkers laat gaan het nie.

Of wat van hierdie baas van Japan Airlines – dalk is daar is iets in sy optrede wat Naspers se base eerder moet probeer navolg.

2 comments so far

  1. boerinballingskap on

    Ditto.

  2. Johan Swarts on

    intel se strukture lyk ook so; tot die MD sit in ‘n identiese cubicle.


Leave a reply