Boston.com Big Picture

Vir my is een van die beste goed op die Net Boston.com se The Big Picture.  Ek het nog nerens anders sulke goeie en mooi nuusfotos gesien nie, en elke uitgawe is  onmismaar.  Byvoorbeeld hul nuutste stel fotos van die huidige ekonomiese krisis. Die vorige stel was weer van Somaliese seerowers.

Hieronder is net 2 uit die Scenes from the recession – stel:

Kamp vir haweloses in Amerika:

bigpicture2

Ongebruikte vraghouers in Hong Kong:

bigpicture

3 comments so far

  1. boerinballingskap on

    Ek deel jou sentiment oor “The Big Picture”!

  2. mykopop on

    Dankie Alleman, dis awesome! Met onse SAUK wat dink daar is nie eintlik veel ander nuus as die ANC en Zim nie sal ek dit nogal geniet.

  3. Emil on

    Dankie vir die noem. Sal hou gereeld gaan loer.


Leave a reply