Ras is die grondslag van al Dan se denke / haat.
Insgelyks is dit belaglik vir Dan om so oor rassisme te kla as hy insgelyks self ‘n rassis is.
Insgelyks sal Dan terug Europa toe vlug as die rasseoorlog wat hy so hard probeer aanblaas, dalk wel materialiseer.
Insgelyks sê Dan se fans ook graag insgelyks.
Insgelyks bewys die feit dat Naspers vroeer aan Dan ‘n rubriek (teen betaling) vir sy gekots gegee het, en steeds soms aan hom ‘n forum gee, Naspers se ingewortelde rassisme.
Naspers het Roodt op die map gesit.
Dan Roodt feature maar min in die daaglikse bestaan van die deursnee blanke Suid-Afrikaner soos ek, so ek dink ek gee jou gelyk.
Jy blog te min.
Pingback: SA se media het baie om te verduidelik | alleman