No, I do not want to log in with Facebook

Yes, I understand the risk:

 

 

 

 

This entry was posted in suid-afrika and tagged , . Bookmark the permalink.

4 Responses to No, I do not want to log in with Facebook

  1. Son says:

    SĂȘ ek ook!!!

  2. murphy says:

    Wat ‘n bol snot. Ek wil nie onder my facebook naam altyd kommentaar lewer nie, want ek werk vir daai company.

  3. Hoof Moer says:

    Dis asof die hele wereld en sy hond nie sonder FB kan klaarkom nie, jy kan nie jou gat draai nie, of op n website opgaan nie, en die 1st vraag is – teken in met FB. EK het so gatvol geraak vir dit alles, dat ek my FB rek toegemaak het.

  4. Bertus! says:

    Ek meen dit was maar ‘n poging om al die drek-comments te beperk. Dit bring jou so klein-klein-klein bietjie nader daaraan om te sien die ou wat skryf is nie net ‘n geleentheid-spammer met ‘n vals identiteit nie. Ek wens News24 wil dieselfde doen. (Beeld en Die Burger het intussen hul comments-fasiliteit heeltemal gestaak.)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s