Onlangse kommentaar
Leeslys
- Alta Cloete
- Anne-Marie
- BAE: The People's Jury
- blik
- Blik dit
- Boer in Ballingskap
- die Moukissie
- Filip Spagnoli – Menseregte blog
- Gardiol
- Gerrit Brand
- Gert Rautenbach
- Grahamstad Nuus
- Gys Hough
- Iets om te Lees
- LabMuis
- Louwie en Joh
- Murphy se wet
- My Kop Op ‘n Blok!
- Oopmaak
- Page f30
- Philippolis
- Reggie Nel
- Riviersonderend
- Solidariteit blog
- Sonkind
- Sout en Peper
Author Archives: alleman
Is sielkunde wetenskap of kwaksalwery?
Dalk moet Sielkunde saam met dinge soos homeopatie en toordoktery verdra word, en nie by universiteite en in howe op belastingbetalersgeld bedryf word nie. Dis wat ek gedink het toe ek lees van Tertia Spangenberg, kliniese sielkundige, wat getuig het Johan Kotzé … Continue reading
Kudos vir Naspers en Sake24
‘n Hele paar jaar gelede het Naspers die haatstoker Dan Roodt as rubriekskrywer gebruik. Vandag is daar nie meer haatstokers by Naspers koerante waarvan ek weet nie, maar die Mail & Guardian het vir Andile Mngxitama – wat ewe subtiel … Continue reading
Posted in suid-afrika
Tagged Alan Morgan, BHP Billiton, Dan Roodt, eskom, haatstokery, Mail & Guardian, naspers, neokolonialisme, Sake24
1 Kommentaar
Post-Afrikaners
Een Afrikaner oor wie talle Engelssprekende Suid-Afrikaners tot onlangs toe baie positief was, is Oscar Pistorius. Die rede daarvoor is dat hy daarin geslaag het om te presteer sonder om ooglopend Afrikaans te lyk. Hy het nie 2-tone khaki gedra … Continue reading
Posted in suid-afrika
Tagged afrikaans, afrikaners, Anglo-SA, Daily Maverick, identiteit, kolonialisme, Lulu Xingwana, Mail & Guardian, Oscar Pistorius, rassisme, suid-afrika, Zapiro
7 Kommentaar
Naspers se ‘nuwe Facebook-kommentaarstelsel’
Ek sien ‘n berig oor ‘n YCL leier se dood, en daar verskyn Facebook gebruikers se kommentare daaronder soos: Lekker kry ek nou – verdomde swart barbaar – watse verligting is dit nie vir ons Blankes – dat een swart … Continue reading
Posted in suid-afrika
Tagged blanke haatspraak, blankes, Facebook, haatspraak, naspers, Newscorp
10 Kommentaar
Buitelandse beleid
Zuma: Did we get that Breytenbach woman shot dead? Mduli: We missed. Zuma: Bring me my machine gun Mduli: We got her suspended. Don’t worry Motlanthe: We are in all kinds of ethical trouble, even from people in the liberation … Continue reading
Voordele van die verengelsing van Suid-Afrika
Goedkoop geskoolde arbeid vir Brittanje en Australië sonder enige onderwys- en universiteitskostes, byvoorbeeld die tienduisende Suid-Afrikaners en mense van ander verengelsde Afrikalande en Indië wat vir die Britse NHS werk. Groot aankope by Brittanje soos die wapenaankope en die Gautrein … Continue reading
Posted in suid-afrika
Tagged afrikaans, Amerika, Brittanje, engels, imperialisme, Jason Lloyd, neokolonialisme, Statebond, Stellenbosch Universiteit, verengelsing
1 Kommentaar
No, I do not want to log in with Facebook
Yes, I understand the risk:
In elke ekspat se agterkop
is die gedagte van wat as dit met iemand in my familie gebeur. Wel, nou het dit. My tannie is een van daardie groep wat vermoor moet word, en sy is gister in die vroee oggendure op die mees wreedaardige … Continue reading
Naspers se verowering van Sarie Marais
Sarie Marais is ‘n mooi, onskuldige ou liedjie uit die tyd van die Anglo-Boereoorlog, en in 1931 was daar ook ‘n anti-imperialistiese fliek gemaak met dieselfde naam. In 1949 begin Nasionale Pers ‘n vrouetydskrif genaamd Sarie Marais. Later het dit … Continue reading
Posted in suid-afrika
Tagged Anglo-Boereoorlog, anti-imperialisme, historiese bewussyn, koninklikes, misbruik, Nasionale Pers, naspers, Sarie, Sarie Marais, sariemarais.com
8 Kommentaar