Comments for alleman

Opmerking op Jan-Jan, die dappere deur Reggie
Alleman, dis waar dat die magsposisies miskien vir die eerste keer uitgelig word. Miskien het jy gesien Herman Wasserman and Sean Jacobs gaan egter verder deur te wys hoedat selfs Tim du Plessis, nou skielik iets laat hoor oor die strukturele aard van rassisme, in die storie. Ek wonder of dit nie (weereens) bloot ‘n swaai van die mantel is, bloot omdat Jansen, oënskynlik die ANC aanvat nie. Waar Jan-Jan en Tim konsekwent is, is dat hulle alles wat anti ANC ruik, ophemel.

Opmerking op Jansen se verguising deur Johan Swarts
Ek hou van Jansen. Ek meen, hy’t ‘n besluit namens die universiteit geneem – nie die hof nie. Die strafregtelike saak gaan nog steeds voort. Maar hy’t balls.

Dit kom voor asof hy nie werklik ‘n vlieënde f0k omgee oor politiese korrektheid nie. Which I do kinda like…

Ek dink die volgende paar jaar gaan interessant wees op Kovsies.

Opmerking op Jansen se verguising deur alleman
Mag so wees, Andrew, maar dit het niks met my te doen nie.

Opmerking op Jansen se verguising deur Andrew
Dankie Alleman, ek was nie bewus van daai versie nie. Dis nie heeltemal ‘n “see van vlamme” en ‘n duiwel met horingtjies nie maar hey … I’ll give you the benefit of the doubt. ;-)

Dis nou sulke kak wat sekere ouers aandring moet aan MY kinders geleer word in skool omdat HULLE dit glo. Maar so daarvan gepraat, my kop in nou nie in gelowiges se gatte opgesteek nie maar woed daar nie tans ‘n debat oor die bestaan van Hel nie? Sover ek weet is daar ‘n spul geleerde volwasse mense wat om ‘n tafel sit met vroom uitdrukkings op hul gesigde en hieroor praat sonder om uit te bars van die lag.

Opmerking op Jansen se verguising deur alleman
Andrew ek vermoed die UV se dissiplinere besluit oor die studente wag nog al die tyd vir die hofsaak wat een van die dae plaasvind.   Na die hof se bevinding, dink ek, moet die UV besluit oor skorsing, aldan nie.  As die proses so werk soos ek dink, is dit verspot om  hier te kom rant oor hulle nie geskors is nie.

En die idee van hel kom lank voor Jesus, onder meer in die bybelboek Daniel 12:2, asook in Plato.  En Jesus se eie woorde oor die hel, is waarskynlik bygevoeg deur latere bybelskrywers.

Maar so ken ek anti-teiste: glad nie skaam om te lieg om julle agenda te dryf nie.

Opmerking op Jansen se verguising deur Andrew
Ek kan nie glo hierdie 4 studente is nie geskors nie, het die planeet dan nou heeltemal mal geword? En hoe kan enige iemand simpatiek gesind wees teenoor hulle? Hierdie barbaare is breinlose, gevoelose, doose wat goed sal vaar in enige godsdienstige hiërargie (take your pick) en hoort nie in ‘n omgewing wat ‘n mens assosieer met intellektueele opvoeding nie. *

“Nes Jesus, kies die dapper persoon altyd kant vir die maglose “

Laat ons nie vergeet nie, Jesus was die ou wat Hel ontwerp het om die maglose met vrees af te pers. Sy pa het niks daarvan genoem in die Ou Testament nie.

* Ek is nie ‘n rassis nie, ek het wit vriende ook … bla bla bla  …

Opmerking op Jansen se verguising deur alleman
BiB ek dink Chris Louw het ‘n artikel geskryf wat daardie presiese woorde “wolf in skaapsklere” gebruik.  Ek wil nie graag sulke woorde gebruik nie, want dit is onversoenend.  Maar ek dink jy is heeltemal reg – hy wil die insident gebruik om “steun te werf vir sy eie siening van hoe UV daarna moet uitsien”.

Sommige dinge, byvoorbeeld die ontgroenings “tradisies”, en die rasseskeiding in koshuise is nie goed nie, en Jansen is reg om dit te wil verander.  Maar eerder as om te sê hy is ‘n wolf in skaapsklere, sal ek maar eerder sê sy visie van verengelsing (met die bewaring van Afrikaans en Sotho, soos iet in ‘n museum), is nie wat ek verkies nie.  En sy, en die ANC se minagting van Tswana is veragtelik.

Opmerking op Jansen se verguising deur alleman
Ja, Ds Attie, en ek dink die Christene wat iets van genade in Jansen se daad sien is, wyk af van die Christelike siening van die reg, want, soos jy ook impliseer,  ‘n Christelike siening van reg kan nie kwytskelding voor die hofsaak aanvaar nie.

En ek neem aan dat ‘n Christelike siening van vergiffenis maak ook nie voorsiening daarvoor dat iemand anders as die benadeelde party vergiffenis kan gee nie.

Opmerking op Jansen se verguising deur attie
Ek stem ook saam dat mens nie moet inmeng met die regsproses nie. Die regsproses sal uitwys of hulle hierdie tiep van “genade” verdien het of nie – die tyd van spesiale deals is inderdaad verby.

Opmerking op Jansen se verguising deur boerinballingskap
Ek dink wat jy probeer se, alleman (en help my asb. reg as ek verkeerd is) is dat Jansen ‘n wolf in skaapsklere is en dat die Afrikaner baie goedgelowig hom as ‘n “redder” of “helper” beskou. Die goedige vader wat die “ontugtige Afrikanerseun” op die regte pad probeer help. Afrikaners moet besef dat anti-ANC nie direk gelyk is aan “pro-Afrikaner/Afrikaans” nie.

Self het ek nie ‘n sterk opinie oor Jansen nie, hoofsaaklik omdat ek nie werklik sy besluite en transformasie van UV nougeset gevolg het nie. Van sy standpunte oor Afrikaans wat hy egter al gestel het, boesem nie baie vertroue in nie. In die verband het Johann Rossouw reeds sy argumente uitgewys vir wat dit is.

In my agterkop wonder ek of Jansen nie doelbewus die “Reitz 4″ gebruik om sy aansien onder Afrikaners te verhoog en hulle steun te werf vir sy eie siening van hoe UV daarna moet uitsien nie. Ek glo nie dis noodwendig die geval nie, maar as dit is, is dit jammerlik. En wat nog erger sal wees, is dat hierdie strategie blyk om geslaagd te wees.