7 Habits of successful dominees

Ek lees glad nie meer selfhelp boeke nie, want ek het gevind dat ek nie kan onthou of toepas wat die tipe boeke sê nie. Ek kan byvoorbeeld nie eers een van die 7 Habits onthou nie. En die Road Less Travelled se kaart vir my lewe is ook lankal al verlore. Tog staan 7 Habits vir my uit, want my dominee van so 11 jaar gelede het een keer, kort na ek die boek gelees het, daaruit gepreek sonder om erkenning aan die boek of skrywer te gee. Dit is die een ding wat ek altyd van 7 Habits sal onthou.

This entry was posted in religie and tagged , , , . Bookmark the permalink.

2 Responses to 7 Habits of successful dominees

  1. Roer sê:

    Vir ‘n ou wat daarop ‘roem’ dat hy nie klippe gooi nie, het ek nou al 2 keer klippe sien vlieg. Miskien was dit net toevallig… Ironies genoeg eers onder ‘Klipgooi Christene’ en nou hier. Ek vermoed dis nie maklik om ‘n dominee te wees nie (moet hom nie verwar met Jesus nie). Miskien het die erkenning aan die skrywer van die boek net die outjie ontgaan. Wie weet! Wat die 7 Habits boek betref, ek stem. Ek kan minimaal daarvan onthou.

  2. alleman sê:

    Nee, ek dink nie ek het ooit beweer dat ek nie klippe gooi nie. Ek skryf onder meer oor dinge wat my pla, en plagiaat dominees of onverdraagsame Christene kan onder skoot kom. Ek voel nie hierdie soort kritiek is gemeen nie – inteendeel met selfkritiek leer en verbeter ons, en word ons eerliker.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s