Middelklas en bang

Ek kry soms lag oor hoe mense hul smaak, gedrag en selfs hul hele lewe laat bepaal deur wat ander mense van hulle dink.
GM se stuk oor doosmusiek het my weer daaraan laat dink. Die konings van koel klap die sweep en die skapies hardloop gehoorsaam na waar hulle aangepor word om te wees. Baie mense se smaak word ook sommer direk uit London bepaal.

This entry was posted in Ongeklassifiseerd and tagged , , , . Bookmark the permalink.

3 Responses to Middelklas en bang

  1. alleman sê:

    Beslis. Wys jou net hoe mens soms in jou eie omgewing en ervaring kan vasstaar

  2. Gelukkig het ek my nog nooit gesteur aan wat ander dink nie. Ek glimlag wel nou bietjie oor party goed in my musiekversameling, maar ek sal nooit iets weggooi nie.

    (Dankie vir my geblikte Rooiborsduif)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s