Mens kliek

Mens klik nie op skakels nie, jy kliek. As jy die twak by Naspers is wat met die geklikkery begin het is, wel ek aanvaar dit nie so nie. Gaan sê dit maar vir Ton Vosloo. Toe, hardloop voor die paadjie vol dorings word!

This entry was posted in sommer net and tagged . Bookmark the permalink.

6 Responses to Mens kliek

  1. sonkind sê:

    Mens klik as jy stories loop oorvertel!

  2. Mmmm… dus net as die skakel iets verkeerd gedoen het! (Ek stem Alleman, dit mag wees dat ek al iewers klik geskryf het, maar met my mond kliek ek.)

  3. platterfuss sê:

    Hehe!!!! Is seker maar ‘n ‘anglisisme’??? Of pure domgeite?

    Mis die ou uitdrukkings….. hardloop voor paadjie vol duwweltjies raak… perdedrolle is nie vye nie….
    😛

  4. Pingback: Skryf Afrikaans van A tot Z - Dalene Müller « My Kop Op ‘n Blok!

  5. Pingback: Bettie Kemp kliek-kliek! « My Kop Op ‘n Blok!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s