Daily Archives: Januarie 11, 2008

Hoe om oninteressant te wees

Mans:   Aanbid jou maag.   Mans het ‘n neiging om, namate hulle ouer word, hul mae voorop te stel.   Dis nou nie  die manier waarop die maag uiterlik meer prominent word nie, maar eintlik die manier hoe ons kan aangaan oor … Lees voort

Posted in witmense | 3 Kommentaar