Dorp

Op die balkon van ‘n woonstel bo die PEP-Stores staan ‘n maer wit ou en suig hard aan sy sigaret.  Hy kyk na die besige toneeltjie onder hom.  Dis warm.  Papiere waai rond. Mense groet mekaar luid.  Afrika musiek pomp uit die klomp taxis waar mense met hulle shopping inklim.

Die wit ou lyk nie of hy die beat vang nie.

This entry was posted in afrika, afrikaners, suid-afrika and tagged , . Bookmark the permalink.

4 Responses to Dorp

  1. Klink soos waar ek my vanoggend bevind het… Ek was in Hillbrow vir ‘n wyle…. 😉

    Welkom Terug!

  2. Dis mooi geskryf. Kudos🙂

  3. mykopop sê:

    Dis nou baie gesê met min woorde, Alleman!

  4. samboerou sê:

    Ek glo hier is die sleutel tot alles.Elke been,elke stukkie vleis en murg tot die laaste haartjie op ons lyf is stoflik Afrika.Almal wat ons van die eerste dag af hier ontmoet het,se voete het beweeg, as hulle die oer vibrasies deur hulle lywe voel spoel het.Afrika,die hart,die klop,van hierdie groot blou bal.Ons weet dit,ons voel dit, ons noem ons feeste,Aardklop!Maar erens in ons grys stof(ook fisies 100% Afrika stof)is daar “iets” wat se moenie dans nie,want jy mag net deel van Afrika word.Hierdie einste Potch,was tog die oorsprong van,”Geen seks,want dit kan lei tot dans”.Jive julle gatte af en kom Huis toe.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s