Monthly Archives: September 2009

SA word die ongelykste land ter wêreld

Soms gee dinge wat min of meer gelyk gebeur mens ‘n kykie na dieselde dinge, maar uit ‘n nuwe hoek .  Byvoorbeeld die Britse “expenses scandal” (min of meer vergelykbaar met ons Travelgate), wat gebeur het in die jare toe … Lees voort

Posted in politiek, suid-afrika | Tagged , | 8 Kommentaar

Tips vir teoloë, teologiestudente en godsdienssnobs

Hoe om jou bullshit agter te laat. Ek wil graag hê godsdiens moet ‘n progressiewe krag in die samelewing wees, maar soms kan ek nie help om te dink dis dalk  maar net ‘n soort snobisme nie. As ‘n predikant/teoloog … Lees voort

Posted in blankes, religie | Tagged , , , , , , | 17 Kommentaar

Jou kind gaan net ‘n persoonlike verhouding met die Mall hê.

As ‘n ateis wil ek graag sê dat ek die gevoel van bevryding van die kerk soos wat Vlam hier beskryf ook ervaar het.  Tog respekteer ek die kerk want die Christelike kerk het die grondslag van die Westerse beskawing … Lees voort

Posted in afrikaners, religie, suid-afrika | Tagged , , , , , | 4 Kommentaar

Die wit rotte van Afrika

Hierdie benaming kom uit Eben Venter se boek Horrelpoot (wat ek nie kon klaar gelees kry nie). Dit kom elke keer in my gedagtes op as ek met ‘n sekere soort blanke te doen kry. En ek voel sleg daaroor … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , , , , | 9 Kommentaar