Die verkeerde soort Nigeriër

Wat doen Nigeriërs alles?  Soos jy op die foto van Zuma rots naby Abuja kan sien, hou die meeste Nigeriërs hulle besig daarmee om ‘n lewe bymekaar te skraap uit handel en werk.    Miskien sou dit gehelp het as die vrou wat na bewering twee wildvreemde Nigeriërs wat sy by ’n nagklub ontmoet het, probeer omkoop het om iemand te vermoor, dit geweet het.

This entry was posted in afrika, blankes, suid-afrika and tagged , , . Bookmark the permalink.

2 Responses to Die verkeerde soort Nigeriër

  1. isabel sê:

    Wel ek weet nou nie van watter soort handel en werk jy praat nie. Ek het nog net negatiewe berigte oor hulle gehoor. So dat as ek so bedonderd in my kop sal wees om iemand te laat vermoor hulle heel laaste op my lys sou wees.

  2. Son sê:

    Is dit nie ‘n soort ‘poetic justice’ nie?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s