Kudos vir Naspers en Sake24

‘n Hele paar jaar gelede het Naspers die haatstoker Dan Roodt as rubriekskrywer gebruik. Vandag is daar nie meer haatstokers by Naspers koerante waarvan ek weet nie, maar die Mail & Guardian het vir Andile Mngxitama – wat ewe subtiel as Dan probeer om ander mense sover te kry om die geweld te pleeg wat hy nie self die moed voor het nie.

In hierdie selfde tyd het Sake24 met ‘n hofbevel vir Eskom en BHP Billiton gedwing om die bepalings van die neokolonialistiese ooreenkoms tussen die twee, waarvolgens Suid-Afrikaners in effek vir BHP Billiton subsidieer, bekend te maak.  Hierdie kontrak is al in die ou Suid-Afrika,  in 1992, deur Alan Morgan  onderteken.

Naspers, wat ek al talle kere gekritiseer het, lyk skielik goed, en die Mail & Guardian met Mngxitama en al, minder so.

This entry was posted in suid-afrika and tagged , , , , , , , , . Bookmark the permalink.

2 Responses to Kudos vir Naspers en Sake24

  1. Son sê:

    Dis sulke dinge wat my nog hoop gee vir die land. Al gaan BHP sekerlik niks verander aan daai kontrak nie.

  2. labri2013 sê:

    Die media in geheel dra maar baie rokkies. Mens weet nooit wanneer dit die jakkals of die skaap is nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s