Swart korrupsievegters in SA

Ek kyk daar by Tina en sien hoe mense dink die aksies teen Glynnis Breytenbach is as gevolg van swart op wit rassisme.    Daar is gevalle van swart op wit rassisme in SA, maar die regsaksies (en waarskynlik die skietery op haar) is omdat sy  Zuma en sy mafia-agtige pel Richard Mdluli  aan die kaak wil stel.

Zuma bevoordeel nie swart mense op dieselfde manier as wat die wit regerings wit mense bevoordeel het nie (daar is wel ander wat dit wil doen).  Sy groot projek is hoe om homself te bevoordeel, en uit die tronk te bly vir sy misdade.   En daar is baie swart mense wat deur hom sien.

Glynnis is so dapper as kan kom, maar dis nie net wit mense wat dapper teen korrupsie optree nie.  Daar is ook minstens:

  • Alfred Motsi and Moss Phakoe – dapper helde.  Hierdie is een van die ongelooflikste stories van die “nuwe” SA
  • Vusi Pikoli
  • Zackie Achmat

 

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to Swart korrupsievegters in SA

  1. tina10 sê:

    Interessante sienings. Dit wys net dat daar darem nog ‘n paar oorblyfsels van demokrasie in die land is. Ek wonder watter maatreëls ingestel gaan word om haar vlerke te knip.

  2. exionperfexi sê:

    Dan vertrou ons dat hierdie klein bende van swart korrupsievegters se getalle sal groei en dat hul aksies die van die meerderheid korrupte ‘vryheidsvegters’ volhoubaar sal oorskadu, ASAP .

    PLUS, dat hulle moraal op etiese beginsels gegrond is en in die belang van almal in hierdie land sou kan wees,🙂

    EN nie maar net spruit uit ‘n mags-jaloesie omdat hulle nie nou ook in die ‘pound seats’ kan sit nie ?😦

  3. Zeppie - @zephur sê:

    As die kanker groei is ons almal siek

  4. Henry sê:

    Skurke!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s