Politici van die Facebook en selfie era

FW De Klerk pose as ‘n heilige:

FW-de-Klerk

David Cameron het self hierdie foto van homself getweet waar hy dapper, en vasberade aan’t beraadslaag met met Obama is oor die krisis in die Krimrepubliek:

Cameron-Twitter

Blykbaar kry Putin nie lag vir homself oor hierdie soort fotos wat hy die wereld instuur nie:

Russia's President Vladimir Putin fishes in the Yenisei River in Siberia

Putin is ook ‘n Jagter en ‘n Ruiter.  What a man!

Russia Putin's Cranes

Putin-die-Jagter

Obama is ‘n selfie-man:

selfie_2765872a

obama-cameron

Natuurlik is hierdie selfie van Tony Blair gedokter.  Waar sal hy immers so naby aan gevaar kom?  Maar dit som hom so goed op…

Photo Op

Kenny Kunene (beskrywing oorbodig)

Kenny-Kunene

 

Toky Sexwale.  Sam Mkokeli het die man so goed opgesom deur hom die “Donald Trump of SA politics” te noem

Tokyo-Sexwale7

Sylvio Berlusconi, Italie se eie Jacob Zuma:

silvio-berlusconi

Bill Clinton. Steeds verlief op homself:

bill-clinton

Die doel van hierdie foto is om te wys dat Tony Abott fiks genoeg is om Australië te lei. Nog budgie smokkelnuus hier

Abbot-budgie-smokkelaar

 

This entry was posted in suid-afrika and tagged , , , , , , , , , , , , , , , , . Bookmark the permalink.

4 Responses to Politici van die Facebook en selfie era

  1. Interessant maar ek wens ek het sommige van hierdie foto’s eerder nooit gesien nie – jy moes ‘n waarskuwing geplaas het🙂 Die foto van FW is nogal snaaks. Ek reken ons almal doen dof dinge dis net dat mens meer verwag (en met reg) van “leiers”, van mense met soveel mag…..

    • alleman sê:

      Nee ek weet nie of hierdie mense soos die res van ons is, in die sin dat hulle net soms iets dofs doen nie. Hulle is manipuleerders wat agtergekom het dat groot persentasies van die mense in hul lande die mites wat hulle van hulself voorhou, glo.
      Behalwe natuurlik Kenny en Tokyo – nie veel Suid-Afrikaners val juis vir hulle pretensies nie.

      • Ja, Alleman, jy is seker reg daaroor. En om te dink dat hierdie mense miljoene se lewens met die haal van ‘n pen kan be-eindig / drasties verander is vir my net te depressing vir woorde. Ek wil nie daaraan dink nie. [Dalk is dit ‘n sielkundige probleem wat ek nog nooit kon uitstryk nie.🙂 ]
        Ek wonder: dink jy hulle glo self ook die mites wat om hulle opgebou word? Dit moet soms ‘n lonely wereld wees – om nie langer meer human te (kan) wees nie, maar ‘n half-god, in jou eie en/of ander se oe.

        • alleman sê:

          Miskien glo Putin, Obama, Sexwale en Kunene sommige van hulle eie mites. Ek dink nie die ander doen nie- beslis nie Cameron en Blair nie. Die meeste van wat hulle doen is berekend op wat hulle en hul raadgewers dink Jan Publiek daarvan sal dink.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s