‘n Paar dinge wat libertyne nie graag sal wil erken nie

Mens sou nie kon dink die libertynse siening sou kon vatplek kry by ‘n volk wat so baie soos Afrikaners by die staat gebaat het nie.   Maar nou kry mens tot al Afrikaanse blogs wat hierdie filosofie verkondig, en daarmee saam natuurlik veldtogte teen die idee van gelykheid.

Daar is natuurlik  invloede wat sommige Afrikaners in hierdie  rigting lei, byvoorbeeld:

  • Die persepsie dat die SA staat van vandag ons vyandiggesind is
  • Steve Hofmeyr wat ‘n groot Ayn Rand aanhanger is (asook ‘n volgeling van Dan Roodt)

So kry mens natuurlik hierdie libertynse bloggers wat sowaar veldtogte voer teen die ideaal van gelykheid:

Die voordele van gelykheid is so oorweldigend, en hierdie ouens se begeerte om klein koningkies te wees so obvious, dat mens hulle eintlik ten beste met ‘n paar comics kan antwoord:ILkxuCPyweQdlH unionize-top-ten-color swartmense-met-gewere PYUblKF OGrZEBU libertarian-paradise kSTSw5t  how_libertarians_vote

 

F7Qg7RW

 

JKjti4x

This entry was posted in suid-afrika and tagged , . Bookmark the permalink.

3 Responses to ‘n Paar dinge wat libertyne nie graag sal wil erken nie

  1. perdebytjie sê:

    Jy het my nou aan die dink gesit.Baie interessante bloginskrywing!

  2. Pingback: Huilerige welgesteldes | alleman

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s