Monthly Archives: Oktober 2018

Onderdaan van die dag: Tristan Gouws

Gouws het ‘n klag by persombudman gemaak omdat die Daily Dispatch nie deurgaans na Afriforum se nuwe beste maatjie, Zwelithini as “koning” verwys het nie. Om ‘n koning te hê, is nie Zulu kultuur nie, dis ‘n probleem wat Zulus … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , | Lewer kommentaar

Christen van die dag: Scott Morrison

‘n Heilige Christen, Scott Morrison, is Australië se nuwe eerste minister.   Luister gerus hier (of hier) vir Dr Neela Janakiramanan van hoe Morrison vlugtelinge se kinders laat ly op Nauru.  En van hoe Morrison dokters se pleidooie ignoreer om daardie … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , | 1 Kommentaar