‘n Heilige Christen, Scott Morrison, is Australië se nuwe eerste minister. Luister gerus hier (of hier) vir Dr Neela Janakiramanan van hoe Morrison vlugtelinge se kinders laat ly op Nauru. En van hoe Morrison dokters se pleidooie ignoreer om daardie kinders se lyding stop te sit – iets wat hy baie maklik kan doen.
Natuurlik gaan Australië se Christene saam met dit. Soos SA se Christene gedoen het met apartheid. Soos Christene gedoen het met slawerny, en kolonialisme. Soos hulle ook saamgaan met Trump. Soos hulle saamgaan met die misbruik van kinders in die Roomse kerk.
Die lys gaan aan.
Skandalig!