Werklik opgevoed

“What’s the point in going to school if no-one listens to the educated?”

opgevoedSkoolstaking vir aksie oor klimaatsverandering

This entry was posted in kinders, omgewing, suid-afrika and tagged . Bookmark the permalink.

5 Responses to Werklik opgevoed

  1. vuurklip sê:

    ‘n Voorbeeld van wanopvoeding!

    • alleman sê:

      Die jeug kan nie bekostig om oumense toe te laat om hulle toekoms te vermors nie. Staan uit die pad uit.

      • vuurklip sê:

        Vandag se jeug in honderd maal beter daaraan toe as die jeug van honderd jaar gelede. Daar is géén rede om te dink dat die jeug oor honderd jaar nie ook beter daaraan toe sal wees as vandag se jeug nie.

        Ons huidige relatiewe voorspoed is gebou op die werk van ons voorgangers en so sal die die relatiewe voorspoed van ons nageslagte gebou wees op dít wat ons vandag bou.

        • alleman sê:

          Die geskiedenis wys dat daar nie so ‘n lineêre en noodwendige vordering in die mens se welstand is nie.
          Byvoorbeeld: inwoners van Paaseiland sou kon dink dat alles heel goed gaan – totdat ontbossing en westerse siektes hulle ongeveer heeltemal uitgewis het. So ook inwoners van Wes-Afrika – todat hulle in groot getalle as slawe weggevoer is.
          Of inwoners van die Amerikas – totdat groot persentasies van hulle bevolkings deur Westerlinge en Westerse siektes uitgewis is.

          Jou stelling is heeltemal gebaseer op wat jy graag wil glo.

          • vuurklip sê:

            Vordering is nie lineêr nie – dit gaan gepaard met rukke en stote. En ook nie orals nie. Lees Matt Ridley: The rational optimist en Steven Pinker: The better angels …

            Dis ook nie nodig om persoonlik te raak nie. Jy weet bv. nie wat ek graag wil glo nie.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s