Category Archives: mag

Hoe lyk mag in SA

Ek het ‘n diagram gemaak van hoe ek mag in SA verstaan. Dis glad nie wetenskaplik nie, net my eie persepsie – en ek sal graag enigeen se opinies wil hoor. Ek dink politiek in SA, en binne die ANC … Lees voort

Posted in mag, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , | 5 Kommentaar

Die ANC het te vêr gegaan

Oor die afgelope dekade het ons al tot ‘n mate gedensiteer geraak vir die ANC se kleptokrasie, die misdaad, en plaasmoorde wat die ANC regering gebring het. Selfs Julius Malema se haatspraak is in ‘n groot mate gelate  aanvaar. Ons … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, suid-afrika | Tagged , , , , , | 8 Kommentaar

Solidariteit se bulletjies

Ek hou van Solidariteit.  Stem glad nie met alles saam wat hulle en Afriforum (wat deur Solidariteit begin is) doen nie, maar ek  dink dis goed dat hulle bestaan want, wel, my denke gaan omtrent so: die ANC van Mandela … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, suid-afrika | Tagged , | 2 Kommentaar

Jansen se verguising

Rhoda Khadalie en ander skryf oor die verguising van Jonathan Jansen.  Ek stem nie eintlik met haar argumente saam nie.   Nogtans voel ek half of ek aan ‘n verguising meegedoen het.  Jansen het fouteer op dag een, maar mens moet … Lees voort

Posted in mag, politiek, rassisme, reitz, suid-afrika | Tagged , | 12 Kommentaar

‘n Baie spesiale video vir Ton Vosloo, Koos Bekker, Jakes Gerwel & co

Met die nuus dat Nasionale Pers 10 tot 20% van hulle poste gaan sny na ‘n jaar waartydens hul inkomste meer as verdubbel het, is dit ‘n goeie tyd om ‘n bietjie hul base se beginsels met Japanese base s’n … Lees voort

Posted in mag, politiek, suid-afrika | Tagged | 2 Kommentaar

Nasionale Pers maak gereed om Afrikaanse koerante te laat saamsmelt

Naspers het natuurlik lank reeds sulke planne – mense kan dit sien aan die manier hoe Afrikaanse koerante almal (behalwe die Burger) onder die News24 banier op die Internet moet saamkloek. Trouens, alles wat mens wil weet oor hoe belangrik … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, politiek, rassisme, suid-afrika, witmense | Tagged | 25 Kommentaar

‘n Gespartel om Engelse goedkeuring

Veemde dinge gebeur in SAFFA-land.   George Claassen kla oor  Pieter Duvenage en Johann Rossouw omdat hulle nie wetenskap en godsdiens teenstrydig vind nie, en omdat hulle hom (Claassen) beskuldig het dat hy ‘n irrasionele aanslag op religie maak, ensovoorts.   Dit … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, religie, suid-afrika | Tagged , | 6 Kommentaar

Die banksters het alles verander

In Brittanje trek mense hul gordels stywer vir die resessie/depressie wat kom, maar die bouers van super-luukse bote kan nie byhou om in die vraag te voorsien nie.  Die huispryse val, maar die pryse van herehuise en ander eksklusiewe eiendomme … Lees voort

Posted in ekonomie, mag, politiek, suid-afrika, witmense | Tagged , , | 1 Kommentaar

Sir Mugabe en wie se titel afgeskaf moet word.

Gister het Mugabe sy Britse titel verloor.  Dit is vir my nogal hartseer, want as jong man het hulle hom en sy merkwaardige eerste vrou baie sleg behandel.  Later het hulle begin om in hom te belê as leier – … Lees voort

Posted in afrika, mag, politiek, witmense | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Een saak op ‘n slag

Ek glo aan een onderwerp op ‘n slag, maar wil nogtans nie sekere kwessies wat mense genoem het probeer systap nie. Daarom probeer ek kortliks iets oor al die ander dinge sê wat mense soos DSG en Da Mario aangeroer … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, rassisme, suid-afrika, witmense | Tagged , , , | 7 Kommentaar