Category Archives: religie

Die oorspronklike revolusionêr

Ek lees daar by Retha ‘n stuk – Wat sê die ou Testament oor voorhuwelikse seks en verkragting? (Hoe dit selfs by ‘n mens kan opkom om voorhuwelikse seks en verkragting sommer so in een asem te noem, is  my … Lees voort

Posted in religie | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | 13 Kommentaar

Tips vir teoloë, teologiestudente en godsdienssnobs

Hoe om jou bullshit agter te laat. Ek wil graag hê godsdiens moet ‘n progressiewe krag in die samelewing wees, maar soms kan ek nie help om te dink dis dalk  maar net ‘n soort snobisme nie. As ‘n predikant/teoloog … Lees voort

Posted in blankes, religie | Tagged , , , , , , | 17 Kommentaar

Jou kind gaan net ‘n persoonlike verhouding met die Mall hê.

As ‘n ateis wil ek graag sê dat ek die gevoel van bevryding van die kerk soos wat Vlam hier beskryf ook ervaar het.  Tog respekteer ek die kerk want die Christelike kerk het die grondslag van die Westerse beskawing … Lees voort

Posted in afrikaners, religie, suid-afrika | Tagged , , , , , | 4 Kommentaar

Godsdiens vlieg jou nie in geboue vas nie

Die London atheist bus campaign (of in werklikheid eintlik die Bus slogan generator) het een slogan wat sê:  “Science flies you to the moon, religion flies you into buildings.”  Dit het ek op Michael Meadon se blog gesien. Die redes … Lees voort

Posted in politiek, religie | Tagged , , , , , | 25 Kommentaar

‘n Gespartel om Engelse goedkeuring

Veemde dinge gebeur in SAFFA-land.   George Claassen kla oor  Pieter Duvenage en Johann Rossouw omdat hulle nie wetenskap en godsdiens teenstrydig vind nie, en omdat hulle hom (Claassen) beskuldig het dat hy ‘n irrasionele aanslag op religie maak, ensovoorts.   Dit … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, religie, suid-afrika | Tagged , | 6 Kommentaar

Geloof

My seun kom van die skool af, wys reguit die lug in op, en sê: Weet julle wat!  Jesus woon daar doer buite in die ruimte! Ons is sprakeloos. Die volgende aand toe ek hom in die bed sit, het … Lees voort

Posted in religie, sommer net | 4 Kommentaar

Christene en mag

Ek het nie Philip Pullman se Dark Materials – trilogie gelees, of The Golden Compass gesien nie. Maar ek weet dat die boeke onder meer gesien word as ‘n antwoord op CS Lewis se Narnia boeke (wat ‘n sterk Christelike … Lees voort

Posted in religie | Tagged , , | 9 Kommentaar

7 Habits of successful dominees

Ek lees glad nie meer selfhelp boeke nie, want ek het gevind dat ek nie kan onthou of toepas wat die tipe boeke sê nie. Ek kan byvoorbeeld nie eers een van die 7 Habits onthou nie. En die Road … Lees voort

Posted in religie | Tagged , , , | 2 Kommentaar