Category Archives: suid-afrika

Hoe het Christene so anti-wetenskap geword?

Mense soos Richard Dawkins maak ‘n voorstelling van Christene as inherent dom en anti-wetenskap, maar dit was Christen – regse presidente Ronald Reagan en George Bush (die eerste president Bush) wat die probleem van klimaatsverandering na die politieke arena geneem … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Christene en ateïste het belangriker dinge om oor te praat as geloof

(Oftewel, hoe om ateïsme minder aaklig te maak!) Christene is moeg vir die intellektueel meerderwaardige manier waarop probeer word om alles wat verkeerd is op godsdiens te blameer.   Hierdie styl van debat  is begin deur Anglo-ateïste¹ soos Richard Dawkins en … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 17 Kommentaar

Lord Coe, die walgworsie

Lord Sebastian Coe hou aan om Caster Semenya  ‘n  “‘n dogter, ‘n suster” te noem, maar hy wil haar dwing om haar liggaam se natuurlike werking met medikasie te verander as sy wil deelneem aan atletiek. As jy dink hy het ‘n … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar

Hoekom die ANC nie links is nie

Ek het hierdie geskryf na aanlyding van Flip Buys se wanvoorstelling dat die ANC links is (en linkses dus soos die ANC is) Die ANC is ‘n komplekse organisasie, wat beslis ook ‘n krimpende aantal linkses insluit, maar dit is … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Bang oumense misgun hulle kinders vryheid van Empire

Ek kan skaars inhou hoe teleurgesteld ek is oor die Skotse nee stem. Die jongmense wil nie meer deel wees van die oorloë en onreg wat in Whitehall uitgedink word nie, en ook nie die hele korrupte Westminster stelsel nie. … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , | 8 Kommentaar

‘n Paar dinge wat libertyne nie graag sal wil erken nie

Mens sou nie kon dink die libertynse siening sou kon vatplek kry by ‘n volk wat so baie soos Afrikaners by die staat gebaat het nie.   Maar nou kry mens tot al Afrikaanse blogs wat hierdie filosofie verkondig, en daarmee … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , | 3 Kommentaar

Ons Anglo base

Wat Iris ­Minier van Boss Models sê: mens “moenie trots wees dat jy Afrikaans is nie”, dis nie iets wat mens “vir enigiemand moet sê nie”.  En “dit is soos om vir almal te sê jy is ’n Nazi” ensovoorts. … Lees voort

Posted in Afrikaans, suid-afrika | Tagged , , , , , , | 5 Kommentaar

Israel se oorlog teen kinders

Sien gerus hieronder die Engelse omroeper en politieke kommentator Jon Snow se pleidooi vir genade vir die Palestyne. En terwyl baie duisende mense, onder meer Jode en Suid-Afrikaners protesteer en betoog in solidatiteit met die Palestyne, en teen die oorlogsmisdade … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , | 5 Kommentaar

SA se verregse malletjies net so afhanklik van sensuur as Sjina se kommunistiese party

Sjinese sensors  vee daagliks duisende van alle inskrywings uit op Sina Weibo, Sjina se grootse microblogging site, en op ander Sjinese websites.  Die Sjinese kommunistiese party hou veral nie van kritiek op die korrupte manier hoe kommunistiese partyleiers finansieel baat by hulle mag … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , | 9 Kommentaar

Politici van die Facebook en selfie era

FW De Klerk pose as ‘n heilige: David Cameron het self hierdie foto van homself getweet waar hy dapper, en vasberade aan’t beraadslaag met met Obama is oor die krisis in die Krimrepubliek: Blykbaar kry Putin nie lag vir homself oor … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | 4 Kommentaar