Category Archives: witmense

Fotos van Indië

Kliek op die fotos om te vergroot. Armoede en rykdom, asook Tata en kommunikasietorings. Tata Indicom.  Behalwe motorfabrieke en ‘n selfoonnetwerk, het Tata ook verskeie ander tentakels in omtrent elke sektor, byvoorbeeld hulle het ook ‘n hotelgroep, en teeplantasies. Motorfietsryers … Lees voort

Posted in witmense | Tagged | 6 Kommentaar

Sir Mugabe en wie se titel afgeskaf moet word.

Gister het Mugabe sy Britse titel verloor.  Dit is vir my nogal hartseer, want as jong man het hulle hom en sy merkwaardige eerste vrou baie sleg behandel.  Later het hulle begin om in hom te belê as leier – … Lees voort

Posted in afrika, mag, politiek, witmense | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Hoekom ou mense val

Net ‘n nota van iets wat ek gister op die BBC radio gehoor het van ‘n ouetehuis wat die hoeveelheid ou mense wat val en hulself beseer drasties verminder het.   Al wat hulle gedoen het is om per skedule te … Lees voort

Posted in witmense | Tagged | 3 Kommentaar

Lit Brother

Om te blog gee ‘n persoonlike perspektief op waaroor jy ook al oor blog.  As dit nie persoonlik was nie, sou dit ‘n formele artikel gewees het – iets wat baie werk kos, en etlike kere weer deurgelees moet word … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , | 8 Kommentaar

As ons dit dan nie self kan doen nie…

… sou ek eerder die Sjinese wil kry om te kom help.

Posted in witmense | Lewer kommentaar

Litnet blogs is hier

Dit het al ‘n maand gelede bekend geword, dat Litnet gaan blogs kry, maar dis nou by Litnet self aangekondig. Die artikel by book.co.za sê onder meer Litnet “is headed for the realm of web 2.0”.  So die afgelope maand … Lees voort

Posted in witmense | 10 Kommentaar

Die AWB hou dit Engels

Na gesprekke op Mhambi se blog (hier en hier), en ‘n besoek aan die AWB se webbladsy, lys ek hier hoe dit vir my lyk waarvoor hulle staan: Hulle is nie regs of libertyns nie, want: “If we did have … Lees voort

Posted in afrikaners, politiek, suid-afrika, witmense | Tagged | 5 Kommentaar

‘n Prentjie van gelykheid

Hierdie is uit The Runaway Train deur Benedict Blathwayt. Kliek op prentjie om die volle grootte te sien.

Posted in witmense | 1 Kommentaar

Gesiglose mediabase

Ek is nie te gelukkig met my poging om te verklaar hoekom David Bullard dit kon regkry om jare lank onder Mondli Makhanya met soveel wit meerderwaardigheid te skryf nie, maar ek het nou ‘n ander vermoede van wat gebeur … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , | 6 Kommentaar

Mondli Makhanya maàk die nuus

Dit staan ‘n koerantredakteur vry om enige tyd die opinieskywers wat gebruik word te vervang.   Om ‘n opinieskrywer te wees is ‘n werk met hoë status en invloed, maar lae werksekerheid – dis waarvoor jy jou inlaat as jy daardie … Lees voort

Posted in politiek, rassisme, suid-afrika, witmense | Tagged , | 4 Kommentaar