Kontak

Ek is Gerhard Venter,  my epos is  “sgventer by gmail punt com”

7 Responses to Kontak

  1. Pingback: Koos Kombuis hulpvonds « alleman

  2. Theunis Vorster sê:

    Goodday,

    I am doing research for a book on Ops Modular/Hoopoor/Packer and I am looking for veterans who took part to interview or who can provide me with photos.

    The aim of the book is to tell the story of the men who took part and at the same time to put an end to ANC propoganda.

    If you are interested please send me a mail either here or at theunis.vorster@arcelormittal.com. If you would like me to call you just sms me at 0795220737 and I will get back to you.

    I would appreciate it if you could help me in this endevour.

    Regards,

    Theunis Vorster

  3. Hallo Gerhard

    Ek sien jou naam in ‘n kommentaar by afrikaans.wordpress.com en ek sien jy stel belang om WordPress in Afrikaans te vertaal. Ek gaan die vertaling van die jongste weergawe in Pootle doen. Jy’s welkom om my daar uit te help.

    * http://translate.sourceforge.net/wiki/decathlon/wordpress
    * http://translate.sourceforge.net/wiki/decathlon/quickstart

    Groete
    Samuel Murray

  4. Belle sê:

    Goeie genade! Gaan almal nog steeds aan oor die outjies van Reitz koshuis. Mense die swartmense het saam die fliek gemaak. Dit is niks erger as wat Leon Schuster doen nie. Gaan kyk eerder hoe ons blankes op die wreedaardigste wyse vermoor word. Pype word in hulle kele afgedruk en dan word kookwater daarin afgegooi. Dink julle as hulle ‘n fliek daarvan maak sal die mense lag en meedoen. Sal hulle lag as voorwerpe in hulle opgeruk word nadat julle oor en oor verkrag was? Nie EEN van hierdie Reitz dames was seksueel betas nie. Kry ‘n flippen lewe julle simpel blankes wat soos Vlok net wil voete was en lek.

    • alleman sê:

      Belle, dit gaan nie oor voete was en lek nie, dit gaan oor 2 dinge:
      1. Om ons eie kant skoon te hou en self reg te doen, ongeag wat ander mense doen.
      2. Om nie onsself met sulke “own goals” te benadeel nie. Jy mag dalk reken dat wat hierdie ouens gedoen het was onskuldig, maar die feit is dat hulle aksies ons geweldig benadeel het, en onder meer tot die verengelsing van die universiteit kan lei.

  5. Belle sê:

    Alleman ou vriend. Ek het nuus vir jou. Dis oor ons, ons bekke hou en toelaat dat mense oor ons loop en nie oor die (ja, ok, ek dink ook dat ‘n klomp goed van Schuster nie te kosher is nie) mannewales van die Reitz jongmanne nie. Dis maar net gebruik as nog ‘n verskoning om ons verder te vertrap. Ek bly in Durban en ek se jou hier vat jy ‘n hengse kans om Afrikaans te praat. Ek was lelik in Absa in die bek geruk omdat ek aangedring het op Afrikaans. Ons oe is TOE! Jy sal hulle nooit tevrede stel nie. Hulle kan sing ‘kill the farmer kil the boer’ en om al die witmense dood te maak. Hulle kan ons Mhlungus noem en ons moet dit maar gelate aanvaar, want oppas! hulle kan dalk net kwaad word en ons uitmoor. Wat van die 45000 blankes en 3000 wit boere wat sedert 1994 vermoor is? Dink jy nie hulle is alreeds besig met ‘ethnical cleansing’ nie? Kom ons staan saam, ja in ‘n ordelike wyse, en laat hulle nie toe om verder ons skole, hospitale, universiteite, munisipaliteite, plase, ons Taal,ens ens ens verder te vernietig nie.

    • alleman sê:

      Belle ek is nie gekant teen om vir ons eie regte op te kom nie. Die dinge wat jy noem is ook nie vir my lekker nie.

      Maar mens moet nog altyd jou eie kant skoon probeer hou, om te waak dat jy nie dalk die slegte ou word nie.

      Laastens – ek gaan kommentaar op hierdie Kontak bladsy sluit. Lewer kommentaar by spesifieke inskrywings as jy wil.

Comments are closed.