Naspers se poging tot brand name bullying loop skipbreuk

Wat hieronder volg, is ‘n verwisseling van eposse in 2010 tussen Naspers se prokureurs en ‘n ou wat die sariemarais.com domein probeer registreer het.  Dit kom van http://www.sariemarais.com/prok.html, (lees dit eerder daar) maar ek sit dit hier ingeval die sariemarais.com domein dalk eendag verval.  Let op die dreigende toon van die aanvanklike Engelse prokeureursbrief, en die komiese kapitulasie aan die einde.

***

Hierdie webblad bestaal al 7 jaar, nou kla die tydskrif Sarie ! Belaglik. Sarie Marais is ‘n Volks eie naam en ek sal baklei daarvoor. Ek sal slegs die prokureur se brief antwoord indien hulle terug skryf in AFRIKAANS. Hier volg hul skrywe:

Hier is hulle EMAIL: jhollesen@werksmans.com
4 June 2010
Dear Sirs
MEDIA24 LIMITED / SARIEMARAIS.COM
1 We act for Media24 Limited in legal matters. Insofar as you may have received a letter sent to
your service provider, StreamlineNet, on 24 May 2010, we kindly request that such letter be
ignored.
2 Our client is the proprietor of the publication which is known as SARIE (“SARIE Publication”)
and the domain names sarie.com and sarie.co.za which are linked to the websites at
www.sarie.com and www.sarie.co.za (“SARIE Website”). As you are aware the SARIE
Publication and the SARIE Website are both published in Afrikaans. The SARIE Website
contains much of the information which is contained in the SARIE Publication but also provides
for interactive sections which includes a forum and a blog.
3 Our client’s SARIE mark has been used extensively in South Africa and in other territories by
virtue of its subscriber base and readership of the SARIE Publication as well as the SARIE
Website, which has resulted in the mark becoming known to the relevant section of consumers
who are interested in the SARIE Publication and SARIE Website. As a result of the long
established and extensive use of SARIE, our client has a substantial reputation and goodwill in
and to SARIE which it is entitled to protect.
4 It has come to Media24’s attention that –
4.1 you operate a website at www.sariemarais.com (“SARIE MARAIS Website”), the purpose
of which it is stated is to promote Afrikaans and share the Afrikaner culture, both within
and outside South Africa. Indeed there are a number of links to South African based
entities on your website including Overvaal Radio, Maraloeboeke and Tierbergboeke;
Sariemarais.com
By email: piet@sariemarais.com
2
4.2 in so doing, the SARIE MARAIS Website makes unauthorised use of our client’s SARIE
mark including reference to SARIE MARAIS, RADIO SARIE, SARIE TV and SARIE
FORUM.
5 Your conduct aforesaid constitutes-
5.1 unlawful conduct where under you adopt an identical, alternatively confusingly or
deceptively similar trade mark/s to that of our client with the clear intention of deriving
benefit from our client’s repute and goodwill in and to SARIE and the business associated
therewith to the detriment of our client’s rights;
5.2 a passing off of the business and/or organisation conducted by you as the business
and/or organisation of our client alternatively, as a business and/or organisation
associated therewith or sponsored thereby, alternatively as a business and/or
organisation carrying the endorsement of or approval of our client.
6 Your use of SARIE and SARIE MARAIS is likely to give rise to deception or confusion
amongst a substantial number of interested persons accompanied by a reasonable
apprehension of damages.
7 In light of the foregoing unlawful conduct we are instructed to demand from you that you
immediately –
7.1 Cease all use of SARIE and SARIE MARAIS and /or any confusingly similar mark;
7.2 remove SARIE and SARIE MARAIS from all printed, promotional and advertising
material including from all websites, buildings, structures, billboards and/or name or
notice boards, if any;
7.3 Deliver up to us for destruction, all goods and printed material and signage bearing
SARIE and SARIE MARAIS or any other confusingly similar mark;
7.4 Pay to our client as damages such cash amount as you have derived from your unlawful
conduct;
7.5 Furnish our client with the following in writing –
7.5.1 Confirmation that all use of SARIE and SARIE MARAIS has ceased;
7.5.2 An undertaking that you will desist from any future use whatsoever of SARIE and
SARIE MARAIS or confusingly or deceptively similar mark.
Should we not receive a response by way of full compliance with the aforementioned demands by
17h00 on 18 June 2010, our client will be constrained to take such action as it requires to protect
its rights without further reference to you, pending an action for damages and/or lodge a complaint
in terms of the Uniform Dispute Resolution Policy (“UDRP”) adopted by the Internet Corporation of
Assigned Names and Numbers (“ICANN”) with World Intellectual Property Organisation (“WIPO”).
Yours sincerely,
J HOLLESEN
Sent electronically and not signed

Soos reeds genoem sal ek nie daarop reageer tensy hulle in Afrikaans terug skryf nie.

Terugvoer 1

Daar is toe in Afrikaans teruggeskryf.

11 Junie 2010
Geagte Meneer
MEDIA24 BEPERK / SARIEMARAIS.COM
1              Ons verwys na ons skrywe gedateer 4 Junie 2010 waarin ons melding maak van SARIE MARAIS en SARIE.
2              As gevolg van die feit dat Sarie Marais ‘n volkskultuur is soos uiteengesit in een van die terugvoerings wat ons ontvang het, beperk ons hiermee ons aanmaning soos uiteengesit in ons bogenoemde skrywe tot die gebruik van SARIE alleenlik. ………Nou beperk hulle hulself ?????? Ek kan dus aangaan met Sarie Marais, ek maag net nie meer van “Sarie” praat en skryf nie ??

3              Dienooreenkomstig versoek ons die volgende:  ……….. Versoek ??? Ek word nie meer gedreig nie ?????

3.1          alle gebruik van SARIE (alleenlik) gestaak moet word;
3.2          SARIE van alle gepubliseerde, promosie en geadverteerde materiaal wat alle webtuistes insluit, verwyder sal word;
3.3          ons klient van die volgende voorsien sal word:
3.3.1 bevestiging dat alle gebruik van SARIE gestaak sal word;
3.3.2 ‘n onderneming dat u geensins in die toekoms SARIE sal gebruik nie.
4              Ons verneem graag van u teen 18 Junie 2010.
Die uwe

Terugvoer 2

7 Julie 2010
Geagte Meneer
MEDIA24 BEPERK / SARIEMARAIS.COM

1          Ons verwys na ons skrywe gedateer 11 Junie 2010 waarin ons die volgende versoek het:

1.1        dat alle gebruik van SARIE (alleenlik) gestaak moet word; ??????? Nie meer Sarie Marais nie ???
1.2        dat SARIE van alle gepubliseerde, promosie en geadverteerde materiaal wat alle webtuistes insluit, verwyder sal word;
1.3        dat ons klient van die volgende voorsien sal word:
1.3.1 bevestiging dat alle gebruik van SARIE gestaak sal word;
1.3.2 ‘n onderneming dat u geensins in die toekoms SARIE sal gebruik nie.
2          Ons het u verder versoek om nie later as 18 Junie 2010 van u te verneem nie, maar het tot op datum nog geen terugvoering van u ten opsigte van bogenoemde skrywe ontvang nie. …. Waarom wil ek ? My webblad het niks met die tydskrif uit te waai nie dit sê ek tog duidelik op die voorblad,
3          Ons het inteendeel van u webtuiste verneem dat u die volgende kennisgewing op die voorblad daarvan aangebring het:

“EK SAL NIE DIE WEBBLAD VERWYDER NIE.

Nadat ek deur prokereurs gedreig is wil ek dit net duidelik hier noem sodat daar geen misverstand kan wees nie. Hierdie webblad en al haar afdelings het absoluut NIKS te doen

met die Sarie tydskrif in SA nie, ons het GEEN verbintenis nie en ondersteun mekaar ook nie. Die brief van die prokereur kan HIER gelees word.”
4          Neem asseblief kennis dat dit nie ons bedoeling is dat u u webtuiste moet verwyder nie. Al wat ons klient verlang is dat geen verwysing na SARIE alleenlik gemaak sal word nie maar dat die verwysing SARIE MARAIS eerder gebruik word.
5          In hierdie opsig, versoek ons klient, by voorbeeld, dat verwysing na SARIE MARAIS TV en SARIE MARAIS FORUM gemaak sal word in plaas van SARIE TV en SARIE FORUM.
6          In die lig van die bogenoemde, sien ons uit na u terugvoering.
Die uwe

Terugvoer 3

Geagte Piet, …….. Ons is darm al op naam terme🙂
Ek verwys na my skrywe van 7 Julie wat ek weer hierby aanheg.
In die lig gesien dat ons kliënt net hul regte will beskerm, ek sien uit na u terugvoering.
Bevestig asseblief indien u sou belangstel om self met ons kliënt die saak wil bespreek…….Nou laat ‘n prokereur my sommer toe om direk met hul klient te gesels ??? Ek weet nie veel van die wet af nie, maar word dit gedoen ??????
Die uwe,

Nota:

Ek het nie op die begenoemde sskrywe geantwoord nie, en gaan ook nie. Ek sal wel op die nuwe Sarie Marais.Com webblad die Marais.com deel aanbring wanneer ek van die radio, tv, forum ens praat. Dit hang van die publiek en ons lede af of hulle die hele naam, of die noemnaam wil gebruik. Daaroor het nie ek, of die tydskrif enige sê nie.

Ek meen kom aan word groot, selfs in die lied word daar gesing van Sarie en nie die heeltyd Sarie Marais nie.

2 Responses to Naspers se poging tot brand name bullying loop skipbreuk

  1. Pingback: Naspers se verowering van Sarie Marais | alleman

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s