Tag Archives: afrikaans

Simbole vir Afrikaans en Engels

Verder oor my vorige inskrywing.   In Desember 2012 was daar ‘n vlagkompetisie op Reddit se Vexillology afdeling (wat ek sopas raakgesien het), en nou plaas ek sommige van die vlae wat my aandag getrek het, hier. Hierdie vlag vir Afrikaans … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , | 3 Kommentaar

Post-Afrikaners

Een Afrikaner oor wie talle Engelssprekende Suid-Afrikaners tot onlangs toe baie positief was, is Oscar Pistorius.  Die rede daarvoor is dat hy daarin geslaag het om te presteer sonder om ooglopend Afrikaans te lyk.  Hy het  nie 2-tone khaki gedra … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 7 Kommentaar

Voordele van die verengelsing van Suid-Afrika

Goedkoop geskoolde arbeid vir Brittanje en Australië sonder enige onderwys- en universiteitskostes, byvoorbeeld die tienduisende Suid-Afrikaners en mense van ander verengelsde Afrikalande en Indië wat vir die Britse NHS werk. Groot aankope by Brittanje soos die wapenaankope en die Gautrein … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , | 1 Kommentaar

Mens moet eintlik common wees

Ek het lekker gelees aan Sonkind, PJ, Dellie, Demoerin, Murphy en Xena se draakstekery met snobwaardes, en toe in dieselfde week het  Dana Snyman op ‘n heel ander manier daaroor geskryf (ook hier gestoor).   As daar nou skielik ‘n totale aanslag teen snobwaardes is, … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , | 9 Kommentaar

‘n Gratis nuwe Afrikaanse Universiteit

Die ou boer, wat omtrent geen opvoeding behalwe bybellees gehad het nie, het besluit sy seun moet beter hê, en hom universiteit toe gestuur om te gaan leer. Ongelukkig het die seun sy tyd daar net met drank, pelle en … Lees voort

Posted in afrikaners, bruinmense, politiek, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , | 15 Kommentaar

Lit Brother

Om te blog gee ‘n persoonlike perspektief op waaroor jy ook al oor blog.  As dit nie persoonlik was nie, sou dit ‘n formele artikel gewees het – iets wat baie werk kos, en etlike kere weer deurgelees moet word … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , | 8 Kommentaar