Tag Archives: anc

Hoekom die ANC nie links is nie

Ek het hierdie geskryf na aanlyding van Flip Buys se wanvoorstelling dat die ANC links is (en linkses dus soos die ANC is) Die ANC is ‘n komplekse organisasie, wat beslis ook ‘n krimpende aantal linkses insluit, maar dit is … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Hoe lyk mag in SA

Ek het ‘n diagram gemaak van hoe ek mag in SA verstaan. Dis glad nie wetenskaplik nie, net my eie persepsie – en ek sal graag enigeen se opinies wil hoor. Ek dink politiek in SA, en binne die ANC … Lees voort

Posted in mag, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , | 5 Kommentaar

Magloosheid

Wat verklaar Afrikalande se mislukkings?  Is Afrika in ‘n permanente staat van  adolessensie?  Of verstaan Afrikane nie demokrasie nie, soos in die kommentare van hierdie inskrywing gesuggereer word?  Hoekom is daar iets soos Afrika se “Big Man” sindroom: mense soos … Lees voort

Posted in afrika, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 18 Kommentaar

Grade van onnoselheid

Mense het allerlei opinies oor hoe dom Julius Malema is.  Hulle hou byvoorbeeld daarvan om sy skoolresultate aan te haal, maar as mens in ag neem dat hy uit Apartheid skole kom, en op die ouderdom van 9 alreeds verpolitiseerd … Lees voort

Posted in afrikaners, blankes, politiek, rassisme, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 20 Kommentaar

Die ANC het te vêr gegaan

Oor die afgelope dekade het ons al tot ‘n mate gedensiteer geraak vir die ANC se kleptokrasie, die misdaad, en plaasmoorde wat die ANC regering gebring het. Selfs Julius Malema se haatspraak is in ‘n groot mate gelate  aanvaar. Ons … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, suid-afrika | Tagged , , , , , | 8 Kommentaar

‘Alleman the infallible’

Toe my Ouma ‘n jong meisie was, het sy werk by ‘n poskantoor in Johannesburg gekry (in die 1920s). Sy was baie bly daaroor, want sy het arm grootgeword. Nietemin, sy moes gedurig aanmerkings van Engelse aanhoor oor haar bevoegdheid, … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, suid-afrika, witmense | Tagged , , , | 6 Kommentaar