Tag Archives: Daily Maverick

Post-Afrikaners

Een Afrikaner oor wie talle Engelssprekende Suid-Afrikaners tot onlangs toe baie positief was, is Oscar Pistorius.  Die rede daarvoor is dat hy daarin geslaag het om te presteer sonder om ooglopend Afrikaans te lyk.  Hy het  nie 2-tone khaki gedra … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 7 Kommentaar

Die hout in ons almal se oë

Iemand soos Steve Hofmeyr wat dink dat een groep of ras meer wreed of immoreel as ‘n ander is, hou homself op oneerlike wyse oningelig  oor die geskiedenis, die mensdom en oor bestaande magsverhoudinge.   Rasse is inherent eweveel wreed of … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , | 4 Kommentaar