Tag Archives: Dan Roodt

SA se verregse malletjies net so afhanklik van sensuur as Sjina se kommunistiese party

Sjinese sensors  vee daagliks duisende van alle inskrywings uit op Sina Weibo, Sjina se grootse microblogging site, en op ander Sjinese websites.  Die Sjinese kommunistiese party hou veral nie van kritiek op die korrupte manier hoe kommunistiese partyleiers finansieel baat by hulle mag … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , | 9 Kommentaar

Die vakuum heel bo

Wat gebeur as ‘n volk (of groep) sonder enige leierskap is?  Die EU (Duitsland, eintlik) moet tans Italië en Griekeland van ondergang red weens langdurige gebrek aan leierskap daar – dink maar net aan Sylvio Berlusconi. As diegene met begrip van Afrikaners … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , | 10 Kommentaar

Kudos vir Naspers en Sake24

‘n Hele paar jaar gelede het Naspers die haatstoker Dan Roodt as rubriekskrywer gebruik. Vandag is daar nie meer haatstokers by Naspers koerante waarvan ek weet nie, maar die Mail & Guardian het vir Andile Mngxitama – wat ewe subtiel … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , | 2 Kommentaar

SA se media het baie om te verduidelik

Wanneer mens veldtogte soos die Right2Know campaign steun, dan impliseer dit half die idee dat die media iets goeds doen: beginselvas weerstand bied teen selfsugtige politici. Die media, uit hierdie oogpunt gesien, en sonder twyfel in hul eie oë, is die … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, rassisme, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Insgelyks

Ras is die grondslag van al Dan se denke / haat. Insgelyks is dit belaglik vir Dan om so oor rassisme te kla as hy insgelyks self ‘n rassis is. Insgelyks sal Dan terug Europa toe vlug as die rasseoorlog … Lees voort

Posted in blankes | Tagged , , , , | 3 Kommentaar

Dan Roodt is jammerlik

Ek het altyd aan Dan Roodt gedink as ‘n soort aandagsoeker wat nie omgee hoeveel vyande hy vir Afrikaans en Afrikaners maak nie.  Iemand wat dalk vir Afrikaners en die land as geheel net probleme kan veroorsaak, sonder dat hy … Lees voort

Posted in blankes, rassisme, suid-afrika | Tagged , , , , , , | 2 Kommentaar