Tag Archives: godsdiens

Christene en ateïste het belangriker dinge om oor te praat as geloof

(Oftewel, hoe om ateïsme minder aaklig te maak!) Christene is moeg vir die intellektueel meerderwaardige manier waarop probeer word om alles wat verkeerd is op godsdiens te blameer.   Hierdie styl van debat  is begin deur Anglo-ateïste¹ soos Richard Dawkins en … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 17 Kommentaar

Jou kind gaan net ‘n persoonlike verhouding met die Mall hê.

As ‘n ateis wil ek graag sê dat ek die gevoel van bevryding van die kerk soos wat Vlam hier beskryf ook ervaar het.  Tog respekteer ek die kerk want die Christelike kerk het die grondslag van die Westerse beskawing … Lees voort

Posted in afrikaners, religie, suid-afrika | Tagged , , , , , | 4 Kommentaar

Godsdiens vlieg jou nie in geboue vas nie

Die London atheist bus campaign (of in werklikheid eintlik die Bus slogan generator) het een slogan wat sê:  “Science flies you to the moon, religion flies you into buildings.”  Dit het ek op Michael Meadon se blog gesien. Die redes … Lees voort

Posted in politiek, religie | Tagged , , , , , | 25 Kommentaar

7 Habits of successful dominees

Ek lees glad nie meer selfhelp boeke nie, want ek het gevind dat ek nie kan onthou of toepas wat die tipe boeke sê nie. Ek kan byvoorbeeld nie eers een van die 7 Habits onthou nie. En die Road … Lees voort

Posted in religie | Tagged , , , | 2 Kommentaar

Klipgooi Christene

Wat sê mens van iemand wat so maak: Hy skryf ‘n stuk oor of homoseksualiteit sonde is of nie. Sy artikel struktuur lyk so: “Daar is twee redes waarom dié leefstyl veroordeel word.” “Eerstens, die mediese wetenskap veroordeel dit:” <hengse … Lees voort

| Tagged , , , | 23 Kommentaar

Tiere en wolwe

Vandag het dit redelik hard gereen en terwyl ons ry se ek vir my driejarige seun nou reen dit katte en honde.  Hy hou toe van die sêding, en sê toe ‘nou reen dit tiere en wolwe’.   Ek dink toe … Lees voort

| Tagged , , | 2 Kommentaar