Tag Archives: libertarians

Huilerige welgesteldes

Daar is vir my niks so pateties soos rykes en welgesteldes wat “aktiviste” word, omdat hulle reken hulle is die victims in die samelewing nie.  Hierdie soort denke maak van jou ‘n oneerlike pateet. Vat byvoorbeeld hierdie libertynse “aktivis”, wat … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , | 4 Kommentaar