Tag Archives: mense

Waarheid wat verlore gemaak word

Mense praat van die doodstraf as ‘n manier is om misdaad te voorkom. Voorstanders en teenstanders ‘bewys’ hul standpunte met statistieke en voorbeelde. Maar wat het Justin Browne se kindertjies en familie aan midaadvoorkoming? Die samelewing is aan hulle iets … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , , | 10 Kommentaar

Wreedheid

Wanneer dit by menslike boosheid kom, worstel mens maar aan, sonder om finale antwoorde te vind. Of jou antwoorde verander – naderhand besef jy jy is “soos soos ‘n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , , , , , | 13 Kommentaar

Hoekom slaan jy jou kind?

1. Omdat hy iets doen wat jou voor ander mense embarasseer. 2. Omdat hy iets verg wat vir jou op daardie oomblik baie moeilik is. Die idee dat ‘n ouer sy kind slaan vir die kind “se eie beswil” is … Lees voort

| Tagged , , , , | 16 Kommentaar

Middelklas en bang

Ek kry soms lag oor hoe mense hul smaak, gedrag en selfs hul hele lewe laat bepaal deur wat ander mense van hulle dink. GM se stuk oor doosmusiek het my weer daaraan laat dink. Die konings van koel klap … Lees voort

| Tagged , , , | 3 Kommentaar

Mooi mense

Die man, en sy meisie wat 2 voet langer as hy is, hand-aan hand in die stad. Die mollige meisie met haar kort rokkie in die tou voor die disco. Die lang, benerige tienerseun wat sy pa en ma in … Lees voort

| Tagged | 3 Kommentaar