Tag Archives: misdaad

Die ANC het te vêr gegaan

Oor die afgelope dekade het ons al tot ‘n mate gedensiteer geraak vir die ANC se kleptokrasie, die misdaad, en plaasmoorde wat die ANC regering gebring het. Selfs Julius Malema se haatspraak is in ‘n groot mate gelate  aanvaar. Ons … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, suid-afrika | Tagged , , , , , | 8 Kommentaar

Naspers webkoerante se gruwel-geweld kykweers

Ek stem nou nie met prof Jonathan Jansen saam wat eenkeer gekla het oor die Afrikaanse koerante die detail van hoe mense aangeval is, so “uitskree”  nie.  My siening is dat ons eerder die name van mense wat aangeval is, … Lees voort

Posted in afrikaners | Tagged , , , , , , , | 2 Kommentaar

Nog Afrikaner goedgelowigheid

Ek het voorheen geskryf oor Afrikaners wat so liggelowig is. Intussen het ek begin wonder of die regte woord dalk eerder goedgelowig is. Maar hier is nog ‘n teken van die sindroom: ‘n Jong man het gister vry en met … Lees voort

Posted in afrikaners, witmense | Tagged , | 9 Kommentaar

Selebi en politici in die algemeen

‘n Engelse vriend wat taamlik arm is het, toe ek so half aanneem hy stem Labour, sterk kapsie gemaak.  Nee, hy het in sy lewe al vir al 3 Engeland se partye gestem, maar van politici sê hy: “I hate … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , , | 8 Kommentaar

Waarheid wat verlore gemaak word

Mense praat van die doodstraf as ‘n manier is om misdaad te voorkom. Voorstanders en teenstanders ‘bewys’ hul standpunte met statistieke en voorbeelde. Maar wat het Justin Browne se kindertjies en familie aan midaadvoorkoming? Die samelewing is aan hulle iets … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , , | 10 Kommentaar

Wreedheid

Wanneer dit by menslike boosheid kom, worstel mens maar aan, sonder om finale antwoorde te vind. Of jou antwoorde verander – naderhand besef jy jy is “soos soos ‘n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , , , , , | 13 Kommentaar

Hoekom slaan jy jou kind?

1. Omdat hy iets doen wat jou voor ander mense embarasseer. 2. Omdat hy iets verg wat vir jou op daardie oomblik baie moeilik is. Die idee dat ‘n ouer sy kind slaan vir die kind “se eie beswil” is … Lees voort

| Tagged , , , , | 16 Kommentaar

Hou op wolf-wolf skree

Johan Wingard skryf in vandag se Rapport oor mandaatlose Afrikaner organisasies, en “dat dit nie altyd duidelik is of hulle namens Afrikaners of namens blankes optree nie”. Dit is ‘n baie goeie punt. Hy skryf verder oor die kwessie van … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , | 10 Kommentaar

Moet ‘n Vryheidsfront leier so maak?

Dit is wereldwyd so dat konserwatiewe politici op vrees teer, terwyl mense eintlik iemand nodig het wat aan hulle hoop en leiding kan gee (as hulle enigsins leiers nodig het). Prof. Pieter Joubert, Vryheidsfront sweep in Potchefstroom se stadsraad skryf … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , | 1 Kommentaar

Moet jy jou plaaslike polisiestasie beset?

Ek wonder oor al die briewe aan president Mbeki oor misdaad, en of dit enige effek sal he. Die regering is maar so-so, en stel nie regtig belang nie (hoewel hulle seker baie bly sal wees as die probleem homself … Lees voort

| Tagged , | Lewer kommentaar