Tag Archives: naspers

Kudos vir Naspers en Sake24

‘n Hele paar jaar gelede het Naspers die haatstoker Dan Roodt as rubriekskrywer gebruik. Vandag is daar nie meer haatstokers by Naspers koerante waarvan ek weet nie, maar die Mail & Guardian het vir Andile Mngxitama – wat ewe subtiel … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Naspers se ‘nuwe Facebook-kommentaarstelsel’

Ek sien ‘n berig oor ‘n YCL leier se dood, en daar verskyn Facebook gebruikers se  kommentare daaronder soos: Lekker kry ek nou – verdomde swart barbaar – watse verligting is dit nie vir ons Blankes – dat een swart … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , | 10 Kommentaar

No, I do not want to log in with Facebook

Yes, I understand the risk:        

Posted in suid-afrika | Tagged , | 4 Kommentaar

Naspers se verowering van Sarie Marais

Sarie Marais is ‘n mooi, onskuldige ou liedjie uit die tyd van die Anglo-Boereoorlog, en in 1931 was daar ook ‘n anti-imperialistiese fliek gemaak met dieselfde naam. In 1949 begin Nasionale Pers ‘n vrouetydskrif genaamd Sarie Marais. Later het dit … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , | 8 Kommentaar

Die koninklike troue, gelykheid, republikeine en die held van Bahrein

As daar ‘n koninklike troue in 1902 was, sou  geen Afrikaners dit gevier het  nie.  Want ‘n monargie is ‘n heerskappy wat sy belange met bloedvergieting bekom het of uitgebrei het. Hierdie heerskappy het in die verlede ook die verowering … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | 7 Kommentaar

SA se media het baie om te verduidelik

Wanneer mens veldtogte soos die Right2Know campaign steun, dan impliseer dit half die idee dat die media iets goeds doen: beginselvas weerstand bied teen selfsugtige politici. Die media, uit hierdie oogpunt gesien, en sonder twyfel in hul eie oë, is die … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, rassisme, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Insgelyks

Ras is die grondslag van al Dan se denke / haat. Insgelyks is dit belaglik vir Dan om so oor rassisme te kla as hy insgelyks self ‘n rassis is. Insgelyks sal Dan terug Europa toe vlug as die rasseoorlog … Lees voort

Posted in blankes | Tagged , , , , | 3 Kommentaar

Naspers webkoerante se gruwel-geweld kykweers

Ek stem nou nie met prof Jonathan Jansen saam wat eenkeer gekla het oor die Afrikaanse koerante die detail van hoe mense aangeval is, so “uitskree”  nie.  My siening is dat ons eerder die name van mense wat aangeval is, … Lees voort

Posted in afrikaners | Tagged , , , , , , , | 2 Kommentaar

Jan-Jan, die dappere

Ek moet erken ek het al artikels van Jan-Jan Joubert gelees wat nie vir my baie interessant was nie.   Maar toevallig lees ek op Anton Barnard (een van die Praag kwaadstokers) se blog: Ek kan my reeds indink hoe Jan-Jan … Lees voort

Posted in afrikaners, blankes, politiek, reitz, suid-afrika | Tagged , , , , | 2 Kommentaar

‘n Baie spesiale video vir Ton Vosloo, Koos Bekker, Jakes Gerwel & co

Met die nuus dat Nasionale Pers 10 tot 20% van hulle poste gaan sny na ‘n jaar waartydens hul inkomste meer as verdubbel het, is dit ‘n goeie tyd om ‘n bietjie hul base se beginsels met Japanese base s’n … Lees voort

Posted in mag, politiek, suid-afrika | Tagged | 2 Kommentaar