Tag Archives: politiek

Hoe lyk mag in SA

Ek het ‘n diagram gemaak van hoe ek mag in SA verstaan. Dis glad nie wetenskaplik nie, net my eie persepsie – en ek sal graag enigeen se opinies wil hoor. Ek dink politiek in SA, en binne die ANC … Lees voort

Posted in mag, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , | 5 Kommentaar

Magloosheid

Wat verklaar Afrikalande se mislukkings?  Is Afrika in ‘n permanente staat van  adolessensie?  Of verstaan Afrikane nie demokrasie nie, soos in die kommentare van hierdie inskrywing gesuggereer word?  Hoekom is daar iets soos Afrika se “Big Man” sindroom: mense soos … Lees voort

Posted in afrika, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 18 Kommentaar

Die Sommelier – GP Terblanche

Ek het hierdie boek vreeslik geniet. Uit die aard van die saak moet ‘n goeie spioenasieverhaal heelwat storielyne hê wat ineenvleg, en heelwat karakters wat deelneem.  Veral in die eerste deel van die verhaal, moet alles bekend gestel word, soms … Lees voort

Posted in boeke | Tagged , , , , , , , , , , , | 6 Kommentaar

Wreedheid

Wanneer dit by menslike boosheid kom, worstel mens maar aan, sonder om finale antwoorde te vind. Of jou antwoorde verander – naderhand besef jy jy is “soos soos ‘n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , , , , , | 13 Kommentaar

Wat gaan hier aan, Van Zyl Slabbert en Naspers?

In ‘n stuk getiteld Só sal oorlopers tot rus kom, skryf Van Zyl Slabbert oor hoe die proporsionele stelsel in SA bedoel was as ‘n oorgangsmaatreel, en hoe die kabinet hom in 1995 aangestel het as voorsitter van ‘n taakspan … Lees voort

| Tagged , , , | 4 Kommentaar

Is ons dom en wreed?

‘n Paar jaar gelede het die dogter van ‘n ANC leier gekla dat Afrikaners “retarded” is. En Walton het geskryf oor een van die vieslike Afrikaanse blogs wat mens soms teekom (se maar niks van die manier hoe hy daaroor … Lees voort

Posted in afrikaners, politiek | Tagged , , | 6 Kommentaar

Shmaak jy al die lekker woorde?

Dit lyk my daar is deesdae ‘n mode onder Engelssprekende Suid-Afrikaners om Afrikaans in sekere ‘lekker’ situasies te gebruik. Hiermee (so voel dit vir my) wil hulle aandui dat hulle Afrikaans ook sy plekkie gun… Dis nou nie ‘n plek … Lees voort

Posted in afrikaners, witmense | Tagged , , | 6 Kommentaar

Klipgooi Christene

Wat sê mens van iemand wat so maak: Hy skryf ‘n stuk oor of homoseksualiteit sonde is of nie. Sy artikel struktuur lyk so: “Daar is twee redes waarom dié leefstyl veroordeel word.” “Eerstens, die mediese wetenskap veroordeel dit:” <hengse … Lees voort

| Tagged , , , | 23 Kommentaar

Afrikaners en Darfoer (I)

In 2003 het ek, my vrou en ons baba aan ‘n optog in London teen die Darfoer slagting deelgeneem.  Ons het naby die Foreign Office gewag vir almal om bymekaar te kom.  Daar was ‘n paar van die London Pan … Lees voort

| Tagged , , , , , | 3 Kommentaar

Gays se stryd en wetenskap

Ek verwonder my daaraan dat gays toegee dat wetenskap gebruik kan word in debatte rondom gay sake.  Deur te sê die wetenskap het bewys dat homoseksualiteit normaal is, of dat dit bewys is dat terapie nie seksuele orientasie kan verander … Lees voort

| Tagged , , | Lewer kommentaar