Tag Archives: rassisme

Christene en ateïste het belangriker dinge om oor te praat as geloof

(Oftewel, hoe om ateïsme minder aaklig te maak!) Christene is moeg vir die intellektueel meerderwaardige manier waarop probeer word om alles wat verkeerd is op godsdiens te blameer.   Hierdie styl van debat  is begin deur Anglo-ateïste¹ soos Richard Dawkins en … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 17 Kommentaar

Lord Coe, die walgworsie

Lord Sebastian Coe hou aan om Caster Semenya  ‘n  “‘n dogter, ‘n suster” te noem, maar hy wil haar dwing om haar liggaam se natuurlike werking met medikasie te verander as sy wil deelneem aan atletiek. As jy dink hy het ‘n … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar

Nasieskap en rassisme

Mens hoef nie noodwendig  in te koop in die idee van die Anglo gedomineerde Suid-Afrikaanse nasieskap soos dit tans lyk, as alternatief tot rassisme soos wat byvoorbeeld hier en hier voorgestel word nie.  Ek respekteer mense wat dit doen, maar ek … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Die vakuum heel bo

Wat gebeur as ‘n volk (of groep) sonder enige leierskap is?  Die EU (Duitsland, eintlik) moet tans Italië en Griekeland van ondergang red weens langdurige gebrek aan leierskap daar – dink maar net aan Sylvio Berlusconi. As diegene met begrip van Afrikaners … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , | 10 Kommentaar

Post-Afrikaners

Een Afrikaner oor wie talle Engelssprekende Suid-Afrikaners tot onlangs toe baie positief was, is Oscar Pistorius.  Die rede daarvoor is dat hy daarin geslaag het om te presteer sonder om ooglopend Afrikaans te lyk.  Hy het  nie 2-tone khaki gedra … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 7 Kommentaar

In elke ekspat se agterkop

is die gedagte van wat as dit met iemand in my familie gebeur.  Wel, nou het dit.  My tannie is een van daardie groep wat vermoor moet word, en sy is gister in die vroee oggendure op die mees wreedaardige … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 12 Kommentaar

SA se media het baie om te verduidelik

Wanneer mens veldtogte soos die Right2Know campaign steun, dan impliseer dit half die idee dat die media iets goeds doen: beginselvas weerstand bied teen selfsugtige politici. Die media, uit hierdie oogpunt gesien, en sonder twyfel in hul eie oë, is die … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, rassisme, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Insgelyks

Ras is die grondslag van al Dan se denke / haat. Insgelyks is dit belaglik vir Dan om so oor rassisme te kla as hy insgelyks self ‘n rassis is. Insgelyks sal Dan terug Europa toe vlug as die rasseoorlog … Lees voort

Posted in blankes | Tagged , , , , | 3 Kommentaar

‘n Gratis nuwe Afrikaanse Universiteit

Die ou boer, wat omtrent geen opvoeding behalwe bybellees gehad het nie, het besluit sy seun moet beter hê, en hom universiteit toe gestuur om te gaan leer. Ongelukkig het die seun sy tyd daar net met drank, pelle en … Lees voort

Posted in afrikaners, bruinmense, politiek, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , | 15 Kommentaar

Het Jansen nou ‘n guns aan Afrikaners bewys deur ‘n spesiale gunsie vir 4 oortreders te probeer doen?

Ons het nie sulke soort gunsies nodig nie.  Ons oortreders moet regverdiglik gestraf word – nie swaarder of ligter as wat hulle verdien nie.  En daarvoor moet ons op die reg, en op die UV se vooraf vasgelegde disiplinere prosedures … Lees voort

Posted in afrikaners, blankes, reitz, suid-afrika | Tagged , , , , | 4 Kommentaar