Tag Archives: religie

Hoe om nie liggelowig te wees nie

Myns insiens is die Afrikaner oor die algemeen maar ‘n liggelowige nasie, en mense – insluitend mede-Afrikaners – maak maklik misbruik van ons liggelowigheid.  Voorbeelde hiervan sluit in: Adriaan Nieuwoudt se melk kulture en ander piramide skemas Siener van Rensburg … Lees voort

Posted in afrikaners | Tagged , | 10 Kommentaar

Christene en mag

Ek het nie Philip Pullman se Dark Materials – trilogie gelees, of The Golden Compass gesien nie. Maar ek weet dat die boeke onder meer gesien word as ‘n antwoord op CS Lewis se Narnia boeke (wat ‘n sterk Christelike … Lees voort

Posted in religie | Tagged , , | 9 Kommentaar