Tag Archives: republikeine

Die koninklike troue, gelykheid, republikeine en die held van Bahrein

As daar ‘n koninklike troue in 1902 was, sou  geen Afrikaners dit gevier het  nie.  Want ‘n monargie is ‘n heerskappy wat sy belange met bloedvergieting bekom het of uitgebrei het. Hierdie heerskappy het in die verlede ook die verowering … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | 7 Kommentaar

Social media hype oor die revolusies

Talle joernaliste en ander skrywers wil mens laat glo dat die revolusies in Tunisië en Egipte,  wat heel moontlik in ander lande posvat, aan Facebook en Twitter te danke is.  Ek dink hulle oordryf bietjie. In 1848 het ‘n golf van … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , | 4 Kommentaar

Die oorspronklike revolusionêr

Ek lees daar by Retha ‘n stuk – Wat sê die ou Testament oor voorhuwelikse seks en verkragting? (Hoe dit selfs by ‘n mens kan opkom om voorhuwelikse seks en verkragting sommer so in een asem te noem, is  my … Lees voort

Posted in religie | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | 13 Kommentaar