Tag Archives: suid-afrika

Nasieskap en rassisme

Mens hoef nie noodwendig  in te koop in die idee van die Anglo gedomineerde Suid-Afrikaanse nasieskap soos dit tans lyk, as alternatief tot rassisme soos wat byvoorbeeld hier en hier voorgestel word nie.  Ek respekteer mense wat dit doen, maar ek … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Post-Afrikaners

Een Afrikaner oor wie talle Engelssprekende Suid-Afrikaners tot onlangs toe baie positief was, is Oscar Pistorius.  Die rede daarvoor is dat hy daarin geslaag het om te presteer sonder om ooglopend Afrikaans te lyk.  Hy het  nie 2-tone khaki gedra … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 7 Kommentaar

Hoe lyk mag in SA

Ek het ‘n diagram gemaak van hoe ek mag in SA verstaan. Dis glad nie wetenskaplik nie, net my eie persepsie – en ek sal graag enigeen se opinies wil hoor. Ek dink politiek in SA, en binne die ANC … Lees voort

Posted in mag, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , | 5 Kommentaar

Grade van onnoselheid

Mense het allerlei opinies oor hoe dom Julius Malema is.  Hulle hou byvoorbeeld daarvan om sy skoolresultate aan te haal, maar as mens in ag neem dat hy uit Apartheid skole kom, en op die ouderdom van 9 alreeds verpolitiseerd … Lees voort

Posted in afrikaners, blankes, politiek, rassisme, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 20 Kommentaar

Die Sommelier – GP Terblanche

Ek het hierdie boek vreeslik geniet. Uit die aard van die saak moet ‘n goeie spioenasieverhaal heelwat storielyne hê wat ineenvleg, en heelwat karakters wat deelneem.  Veral in die eerste deel van die verhaal, moet alles bekend gestel word, soms … Lees voort

Posted in boeke | Tagged , , , , , , , , , , , | 6 Kommentaar

Wreedheid

Wanneer dit by menslike boosheid kom, worstel mens maar aan, sonder om finale antwoorde te vind. Of jou antwoorde verander – naderhand besef jy jy is “soos soos ‘n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen … Lees voort

Posted in politiek | Tagged , , , , , | 13 Kommentaar

Hoekom slaan jy jou kind?

1. Omdat hy iets doen wat jou voor ander mense embarasseer. 2. Omdat hy iets verg wat vir jou op daardie oomblik baie moeilik is. Die idee dat ‘n ouer sy kind slaan vir die kind “se eie beswil” is … Lees voort

| Tagged , , , , | 16 Kommentaar