Tag Archives: tegnologie

Naspers webkoerante se gruwel-geweld kykweers

Ek stem nou nie met prof Jonathan Jansen saam wat eenkeer gekla het oor die Afrikaanse koerante die detail van hoe mense aangeval is, so “uitskree”  nie.  My siening is dat ons eerder die name van mense wat aangeval is, … Lees voort

Posted in afrikaners | Tagged , , , , , , , | 2 Kommentaar

‘n Lekker lewe sonder Eskom of die regering

My skoonpa(nou 80), het nooit in sy lewe Eskom of Evkom krag gehad nie.   Hy het sy plaas gekoop met geld wat hy as mynwerker verdien het, en het ‘n liefde vir wetenskap en tegnologie. Hy het sterk opinies oor … Lees voort

Posted in afrikaners, suid-afrika | Tagged , , , , | 11 Kommentaar