Tag Archives: wetenskap

Hoe het Christene so anti-wetenskap geword?

Mense soos Richard Dawkins maak ‘n voorstelling van Christene as inherent dom en anti-wetenskap, maar dit was Christen – regse presidente Ronald Reagan en George Bush (die eerste president Bush) wat die probleem van klimaatsverandering na die politieke arena geneem … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , | 1 Kommentaar

Is sielkunde wetenskap of kwaksalwery?

Dalk moet Sielkunde saam met dinge soos  homeopatie en toordoktery verdra word, en nie by universiteite en in howe op belastingbetalersgeld bedryf word nie.   Dis wat ek gedink het toe ek lees van  Tertia Spangenberg, kliniese sielkundige, wat getuig het Johan Kotzé … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , | 8 Kommentaar

Wikipedia

Ek het al dikwels opgemerk dat sonkrag en windlaaier elke dag mense by my blog laat beland vanaf soekmasjiene, en dat ‘n Lekker lewe sonder Eskom of die regering by verre die gewildste artikel op my blog is.    Daaruit lei … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , | 2 Kommentaar

Gays se stryd en wetenskap

Ek verwonder my daaraan dat gays toegee dat wetenskap gebruik kan word in debatte rondom gay sake.  Deur te sê die wetenskap het bewys dat homoseksualiteit normaal is, of dat dit bewys is dat terapie nie seksuele orientasie kan verander … Lees voort

| Tagged , , | Lewer kommentaar