Tag Archives: witmense

Een saak op ‘n slag

Ek glo aan een onderwerp op ‘n slag, maar wil nogtans nie sekere kwessies wat mense genoem het probeer systap nie. Daarom probeer ek kortliks iets oor al die ander dinge sê wat mense soos DSG en Da Mario aangeroer … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, rassisme, suid-afrika, witmense | Tagged , , , | 7 Kommentaar

Rassisme se suurstof

Ek glo dat swart mense in die land weet dat net ‘n baie klein proporsie Afrikaners soos daardie Reitz studente self direk iets walgliks aan ‘n swart mens sal doen. So hoekom is dit asof ons almal saam in die … Lees voort

Posted in afrikaners, rassisme, suid-afrika, witmense | Tagged , , , | 3 Kommentaar

Rassisme by die UOVS

As ‘n oud-Kovsie ondersteun ek Mhambi se voorstel dat Afrikaanse bloggers hulle uitspreek teen die Reitz studente wat swart mense verneder het en ‘n video daarvan gemaak het (en ek wil almal aanmoedig om dieselfde te doen). Ek dink hierdie … Lees voort

Posted in afrikaners, politiek, suid-afrika, witmense | Tagged , , , | 44 Kommentaar

‘Alleman the infallible’

Toe my Ouma ‘n jong meisie was, het sy werk by ‘n poskantoor in Johannesburg gekry (in die 1920s). Sy was baie bly daaroor, want sy het arm grootgeword. Nietemin, sy moes gedurig aanmerkings van Engelse aanhoor oor haar bevoegdheid, … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, suid-afrika, witmense | Tagged , , , | 6 Kommentaar

Mag*

‘n Lang, slanke vrou, in hoëhakskoene, gestileerde jeans, ‘n kort leerbaadjie en met netjies ge-permde hare, het by die mall gestaan en praat met ‘n bedelaar.   Hy was ten minste ‘n voet korter as sy, slordig en stink.   Hy het … Lees voort

Posted in politiek, witmense | Tagged | 6 Kommentaar

Hoe om ‘detribalised’ te wees*

Natuurlik praat jy Engels met almal wat nie Afrikaans is nie – jy is mos darem nie nie ‘n taal – Nazi nie! Veral met swartmense want mens moet tog nie so neerbuigend teenoor swartmense wees om te dink hulle … Lees voort

Posted in afrikaners | Tagged , , , | 2 Kommentaar

Hoekom slaan jy jou kind?

1. Omdat hy iets doen wat jou voor ander mense embarasseer. 2. Omdat hy iets verg wat vir jou op daardie oomblik baie moeilik is. Die idee dat ‘n ouer sy kind slaan vir die kind “se eie beswil” is … Lees voort

| Tagged , , , , | 16 Kommentaar

Wat gaan hier aan, Van Zyl Slabbert en Naspers?

In ‘n stuk getiteld Só sal oorlopers tot rus kom, skryf Van Zyl Slabbert oor hoe die proporsionele stelsel in SA bedoel was as ‘n oorgangsmaatreel, en hoe die kabinet hom in 1995 aangestel het as voorsitter van ‘n taakspan … Lees voort

| Tagged , , , | 4 Kommentaar

Is ons dom en wreed?

‘n Paar jaar gelede het die dogter van ‘n ANC leier gekla dat Afrikaners “retarded” is. En Walton het geskryf oor een van die vieslike Afrikaanse blogs wat mens soms teekom (se maar niks van die manier hoe hy daaroor … Lees voort

Posted in afrikaners, politiek | Tagged , , | 6 Kommentaar

Shmaak jy al die lekker woorde?

Dit lyk my daar is deesdae ‘n mode onder Engelssprekende Suid-Afrikaners om Afrikaans in sekere ‘lekker’ situasies te gebruik. Hiermee (so voel dit vir my) wil hulle aandui dat hulle Afrikaans ook sy plekkie gun… Dis nou nie ‘n plek … Lees voort

Posted in afrikaners, witmense | Tagged , , | 6 Kommentaar