Tag Archives: witmense

Middelklas en bang

Ek kry soms lag oor hoe mense hul smaak, gedrag en selfs hul hele lewe laat bepaal deur wat ander mense van hulle dink. GM se stuk oor doosmusiek het my weer daaraan laat dink. Die konings van koel klap … Lees voort

| Tagged , , , | 3 Kommentaar

7 Habits of successful dominees

Ek lees glad nie meer selfhelp boeke nie, want ek het gevind dat ek nie kan onthou of toepas wat die tipe boeke sê nie. Ek kan byvoorbeeld nie eers een van die 7 Habits onthou nie. En die Road … Lees voort

Posted in religie | Tagged , , , | 2 Kommentaar

Klipgooi Christene

Wat sê mens van iemand wat so maak: Hy skryf ‘n stuk oor of homoseksualiteit sonde is of nie. Sy artikel struktuur lyk so: “Daar is twee redes waarom dié leefstyl veroordeel word.” “Eerstens, die mediese wetenskap veroordeel dit:” <hengse … Lees voort

| Tagged , , , | 23 Kommentaar

Afrikaners en Darfoer (I)

In 2003 het ek, my vrou en ons baba aan ‘n optog in London teen die Darfoer slagting deelgeneem.  Ons het naby die Foreign Office gewag vir almal om bymekaar te kom.  Daar was ‘n paar van die London Pan … Lees voort

| Tagged , , , , , | 3 Kommentaar

Skaam?

‘Ek kry skaam om te sê ek is afrikaans’ het hierdie ou geskryf na aanleiding van wat hy alles op Aardklop gesien het. Daar is maar altyd sommiges wat hulle swak gedra. Ook onder ander nasies soos die Engelse. Die … Lees voort

Posted in afrikaners | Tagged | 17 Kommentaar

Wat is in ‘n vlag?

Die ou SA vlag was ‘n manier om wittes te verenig. Dit was ‘n projek om ‘n einde te bring aan die vyandskap tussen Afrikaner en Engelsman. Die magshebbers van die tyd het ingesien dat wit eenheid nodig was om … Lees voort

Posted in politiek, witmense | Tagged , , , | 14 Kommentaar

Vir Swys: Antropologie sal nie help om Mbeki te verstaan nie

Ek geniet Swys se goed op LitNet gewoonlik, maar vandag se skrywery: Die “Zim-sindroom” (Chris vd Heyde, Heinrich BZ, Coenie K) hinder my. Soos ‘n 19de eeuse Britse antropoloog raak hy wyshede kwyt oor ‘die Afrikaan’, bv: ‘Groepslojaliteit en -solidariteit … Lees voort

| Tagged , , | 6 Kommentaar

Partykeer kry ek so ‘n oranje-blanje-blou gevoel..

as ek ‘n wit, tweetalige blog lees.

Posted in witmense | Tagged , | 3 Kommentaar