Daily Archives: Mei 17, 2007

Wat is al die nonsens oor Sussie Wie?

Aan almal wat so gal braak oor Sussie Wie wil ek net sê ek hou van haar. Daar is iets nuuts aan die manier hoe sy boeremusiek, Afrikaans en Afrika musiek meng in Ring ka ting. Vorige pogings soos Johannes … Lees voort

Posted in musiek | Tagged , , | 7 Kommentaar