Category Archives: ekonomie

Boston.com Big Picture

Vir my is een van die beste goed op die Net Boston.com se The Big Picture.  Ek het nog nerens anders sulke goeie en mooi nuusfotos gesien nie, en elke uitgawe is  onmismaar.  Byvoorbeeld hul nuutste stel fotos van die … Lees voort

Posted in ekonomie | Tagged , , , | 3 Kommentaar

Die banksters het alles verander

In Brittanje trek mense hul gordels stywer vir die resessie/depressie wat kom, maar die bouers van super-luukse bote kan nie byhou om in die vraag te voorsien nie.  Die huispryse val, maar die pryse van herehuise en ander eksklusiewe eiendomme … Lees voort

Posted in ekonomie, mag, politiek, suid-afrika, witmense | Tagged , , | 1 Kommentaar

Maak plek, hier kom Indië

Die verkeer is ‘n goeie beginpunt om iets van Indië te verstaan.  Want behalwe vir sekere plekke waar verkeerspolisie diens doen, lyk dit of elkeen hier min of meer ry soos hy goed dink.  En dit werk op ‘n misterieuse … Lees voort

Posted in ekonomie | Tagged | 9 Kommentaar