Category Archives: afrika

SA se media het baie om te verduidelik

Wanneer mens veldtogte soos die Right2Know campaign steun, dan impliseer dit half die idee dat die media iets goeds doen: beginselvas weerstand bied teen selfsugtige politici. Die media, uit hierdie oogpunt gesien, en sonder twyfel in hul eie oë, is die … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, rassisme, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Die verkeerde soort Nigeriër

Wat doen Nigeriërs alles?  Soos jy op die foto van Zuma rots naby Abuja kan sien, hou die meeste Nigeriërs hulle besig daarmee om ‘n lewe bymekaar te skraap uit handel en werk.    Miskien sou dit gehelp het as die … Lees voort

Posted in afrika, blankes, suid-afrika | Tagged , , | 2 Kommentaar

Magloosheid

Wat verklaar Afrikalande se mislukkings?  Is Afrika in ‘n permanente staat van  adolessensie?  Of verstaan Afrikane nie demokrasie nie, soos in die kommentare van hierdie inskrywing gesuggereer word?  Hoekom is daar iets soos Afrika se “Big Man” sindroom: mense soos … Lees voort

Posted in afrika, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 18 Kommentaar

Wat is ‘n Afrikaan?

Ek het nie ‘n groot begeerte om elke dag ‘n Afrikaan genoem te word nie, want dit is besig om ‘n naam van uitsluiting te word – net soos wat die woord “blanke” ‘n woord van uitsluiting is.  ‘n Woord … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, blankes, rassisme, suid-afrika | Tagged | 10 Kommentaar

Dorp

Op die balkon van ‘n woonstel bo die PEP-Stores staan ‘n maer wit ou en suig hard aan sy sigaret.  Hy kyk na die besige toneeltjie onder hom.  Dis warm.  Papiere waai rond. Mense groet mekaar luid.  Afrika musiek pomp … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, suid-afrika | Tagged , | 4 Kommentaar

Wat presies is ‘n blanke?

Voor en tydens die Anglo-Boereoorlog het Britte en Engelssprekende Suid-Afrikaners min of meer ewe min van Afrikaners en swart mense gedink.  Hierdie minagting het uiting gevind in dinge soos die hongersnood waarin 50 000 Xhosas gesterf het nadat Brittanje hul … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, rassisme, suid-afrika, witmense | Tagged , | 29 Kommentaar

Sir Mugabe en wie se titel afgeskaf moet word.

Gister het Mugabe sy Britse titel verloor.  Dit is vir my nogal hartseer, want as jong man het hulle hom en sy merkwaardige eerste vrou baie sleg behandel.  Later het hulle begin om in hom te belê as leier – … Lees voort

Posted in afrika, mag, politiek, witmense | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Nooit klaar met SA nie

Baie Afrikaanse mense sit nou in die buiteland – ons weet wat die redes daarvoor is.  Dit lyk vir my daar is meer as een manier om ‘n ekspat te wees: Een soort mis goed soos blatjang, biltong of niknaks … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, suid-afrika | Tagged , , , | 14 Kommentaar

‘Alleman the infallible’

Toe my Ouma ‘n jong meisie was, het sy werk by ‘n poskantoor in Johannesburg gekry (in die 1920s). Sy was baie bly daaroor, want sy het arm grootgeword. Nietemin, sy moes gedurig aanmerkings van Engelse aanhoor oor haar bevoegdheid, … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, suid-afrika, witmense | Tagged , , , | 6 Kommentaar

Voor die reen

Posted in afrika | Tagged | 2 Kommentaar