Tag Archives: musiek

Ek raak die kluts kwyt

Ek wys deesdae graag Onverskrokke vir my seuntjie – dis so oulik gedoen, en meesleurend. Ek het eintlik nie bygehou met hoe Afrikaanse musiek ontwikkel het nie. As ek nou ‘n musieklys maak moet ek begin met Koos du Plessis, … Lees voort

Posted in musiek | Tagged , , | 10 Kommentaar

Middelklas en bang

Ek kry soms lag oor hoe mense hul smaak, gedrag en selfs hul hele lewe laat bepaal deur wat ander mense van hulle dink. GM se stuk oor doosmusiek het my weer daaraan laat dink. Die konings van koel klap … Lees voort

Tagged , , , | 3 Kommentaar

Wat is al die nonsens oor Sussie Wie?

Aan almal wat so gal braak oor Sussie Wie wil ek net sê ek hou van haar. Daar is iets nuuts aan die manier hoe sy boeremusiek, Afrikaans en Afrika musiek meng in Ring ka ting. Vorige pogings soos Johannes … Lees voort

Posted in musiek | Tagged , , | 7 Kommentaar